Kingwoody Lodge
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Potloodspruit 30, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
- Vanaf R620 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kingwoody Lodge bied selfsorg-chaletverblyf en skuil op die grasvlaktes wat langs Potloodspruit vloei, net 5,2 km buite Lydenburg. Kingwoody is gerieflik geleë op die R36 Ohrigstadpad.
Verblyf word gebied in 4 knus en basiese selfsorg-chalets. Elke chalet het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie, -eetarea en -leefarea. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort en toilet.
Die kombuisie is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof en oond, 'n ketel, yskas, eetgerei en breekware in. Elke chalet het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 4. Die sitarea het 'n TV met DStv.
Kingwoody Lodge is 'n ideale basis vanwaar jy die Panoramaroete, die Krugerwildtuin en al die oorvloedige kunsvlieghengelplekke in die omliggende area kan verken.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
George Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 48
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Potloodspruit 30, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
- Gaste dink Kingwoody Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Lydenburg Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Potloodspruit 30, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang