Kingwoody Lodge
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Potloodspruit 30, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
- Vanaf R620 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kingwoody Lodge bied selfsorgverblyf in 'n chalet en is op die grasvlaktes langs Potloodspruit, net 5,2 km buite Lydenburg geleë. Ons is gerieflik geleë teen die R36 Ohrigstad-pad.
Verblyf word aangebied in 4 knus en basiese selfsorg-chalets. Elke chalet het gemaklike slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie, -eetarea en -leefarea. Elke slaapkamer beskik oor 2 enkelbeddens en die badkamer bevat 'n stort en toilet.
Die kombuisie is goed toegerus vir selfsorg met 'n mikrogolfoond, 'n klein tweeplaatstofie en oond, 'n ketel, yskas en eetgerei en breekware. Elke chalet het 'n eetkamertafel met sitplek vir 4. Die sitarea het 'n TV met DStv.
Kingwoody Lodge is die ideale basis vanwaar gaste die Panorama-roete, die Krugerwildtuin en al die vele kunsvlieghengelplekke in die area kan verken en geniet.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
George Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 49
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Potloodspruit 30, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
- Gaste dink Kingwoody Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Potloodspruit 30, Lydenburg, 1120, Mpumalanga