Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleinkloof Farm

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 59 resensies vir Kleinkloof Farm
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Dan S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dan S

Relaxing in style.

Beautifully furnished and in a wonderful location. A quick day away felt like a holiday. Thank you to the owners for their hospitality and excellent communication.

Richard S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard S

Stunning location.

Elegantly furnished cottages with everything that one requires.

Hanlie D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie D

Wonderlik. So bly ek het die plek ontdek!

Kleinkloof Farm is 'n plek vir ware rus. Dit is 'n pragtige kothuis, heerlik geswem in plaspoel. Ons gasheer, Leon, het ook seker gemaak dat ons verblyf uit die boonste rakke was. Ons sal vir seker weer daar gaan bly! 'n Versteekte juweel.

Sharon J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon J

Lekker wegbreek.

Het die naweek baie geniet en die kothuis was genoegsaam toegerus met alles wat ons benodig het. Daar was 'n paar staproetes en ons kon die area lekker verken.

Janine W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine W

Wonderlike wegbreuk.

Ons het baie lekker gebly.

Salome W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Salome W

Aangenaam.

Verblyf was aangenaam. Eienaars kan net aandag gee aan paar goed soos die stukkende ketelhandvatsels en gebreekte bekers.

Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Joel B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joel B

Relax in nature.

We had planned to go for a hike but ended up not leaving our cottage for the whole weekend. It is the most peaceful and relaxing space. The view from the pool is beautiful and it feels as if you are in the middle of nowhere. Perfect place to catch your breath.

Emma K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma K

'n Beeldskone stadswegbreek.

Die Klienkloof-ervaring is besonders op soveel vlakke. Beeldskone omgewing wat toelaat vir stap, draf, wandel en fietsry. Die kothuise is met soveel smaak reggemaak, met spesiale aanvoeling en fokus op die klein details. Dit is perfek vir twee (en 'n hond), gesinne en groepe. 'n Uitstekende wegbreekplek of stop op reis deur die area.

Dawid D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid D

Heerlik stil en privaat. Ek sal beslis weer gaan.

Lekker plek vir 'n wegbreek saam met jou beter helfte. Daar is n hot-tub, swembadjie om af te koel, en 'n braai. Wat meer het jy nodig? Niks!

Francois R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois R

Beautiful, quiet and just flippen amazing.

Went for my wife's birthday and she loved it. Happy that we had our own pool where we could swim with our dogs. The unit had everything we needed from cutlery to bedding. Great place.

Kay F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kay F

Mooi en lekker.

Stunning kuns oral te sien. Lekker gestap op wandelpaadjies.

Jolize V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolize V

Verruklike natuurskoon.

Rus vir die siel. Pragtige uitsig en mooi wandelroete.

Mione L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mione L

'n Heerlike natuurryke en ontspanne ontsnap uit die stad.

Heerlik stil met mooi uitsig oor die berg en boorde. Wandelroetes word beslis aanbeveel en natuurlik ook die afkoelpoel by die eenheid was 'n wenner!

Daneel E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daneel E

Ontspannend.

Baie mooi. Rustige atmosfeer.

Ciska J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ciska J

Baie mooi en rustige wegbreekplek.

Netjies en skoon, 'n pragtige plek. Het alles wat mens nodig het.

Simone G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone G

Idyllic hideaway, restful, quiet and cozy!

Leon's beautiful olive farm near Piketberg was such a surprising find, off the beaten track and in a beautiful mountain valley. The Manor House is distanced from everything else and has every creature comfort one could wish for. Cozy, comfortable beds, a spacious living area, fireplace and a well stocked kitchen - a chef's delight! The outdoor braai, pizza oven and entertaining/lounging/pool area is also divine and the views are reminiscent of the Tuscan hills. We enjoyed our time so much that I've already recommended it to two friends and will definitely do it again myself. The fact that it was a great place to enjoy time with our children and dog was an added bonus!

Deidre B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre B

So peaceful, definitely recommended for some peace and quiet.

The place was a bit dusty and the down feather bedding didn't help. It really affected our sinuses. Other than that. It was delightful.

Teru A - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Teru A

What a beautiful little getaway so close to Cape Town. We stayed at the lovely quaint Leccino Cottage and loved our stay there.

It's got all you really need, a small well-equipped kitchen, fire inside to keep you warm on colder nights, a lovely small stoep with its own braai area, dip pool (which we used a bit) hot tub (which we plan to use next time for sure). We loved our morning and afternoon walks, meandering around the farm and through the fynbos. The place was tidy and clean and Leon was a great host, telling us when load shedding was happening, if it was going to rain etc. We didn't want to leave and will be going back for sure. The whole place, with the other cottages is great for a large family or friend gathering. Highly recommend. Thank you so much Leon for the our stay.

Zahn R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zahn R

Absoluut rustig en beeldskoon!

Natuurskoon is ongelooflik en ek voel weer uitgerus.

Sally C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sally C

Peace and quiet.

Stunning view. Well equipped cottage with quirky décor. Loved the outdoor seating area.

Günther J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Günther J

Absolutely serene.

Quiet and private, Kleinkloof's Leccino cottage is perfect for couples. We were surprised to find a woodfire hot tub attached to the cottage, which was incredible! We really had such an amazing time here. A bag of wood was provided for us, but mind you, more bags will be needed to get the tub up to temperature. Hot water and a full kitchenette are available in the cottage, which are things you expect I suppose, but seldom think of. There isn't much cellphone reception here, which I absolutely loved: no distractions!

Angelo H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelo H

Magical and breathtaking views.

We had the best time to unwind and do a city living detox. The views were spectacular and the hot tub and pool were so great. The hospitality and level of communication from Leon was on point and I was not left wondering.

Timothy K - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Timothy K

Relaxing, private, beautiful views, great 5 km trail walk, warm fire. Would definitely go back again.

We had a really relaxing time.

Alexandra D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexandra D

Sublimely relaxing retreat!

From the moment we arrived, we felt relaxed and uplifted by the beautiful views of the mountains, the olive groves and the wide open plains. The views are dreamy from all angles. The varied trees, fountains, plants and birdlife add to the delight of the surrounding environment. The cottages are stylish and comfortable in equal measure, with appealing artworks, books, lovely pieces of contemporary furniture and subtle thoughtfulness behind every aspect. And each has its own plunge pool to cool off on hot summer days! Gorgeous spot. We would love to return.

Kate H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kate H

Best kept secret!

A delightful find! Best views, exquisite furnishings, starry skies, our very own plunge pool. What more could we ask for!

Francois B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B

Heerlik en ontspannend.

Dit was 'n heerlike wegbreek. Dit was 2 warm dae waar 'n mens net in die swembad kon af koel. Dit was 'n plesier. Sal Kleinkloof definitief aanbeveel.

Lizel K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel K

Rustig en waarde vir geld.

Baie lekker plek vir 'n naweek weg! Sal enige tyd terug gaan. Sal graag net 'n besem en skoppie in plekkie waardeer veral as jy langer as 2 nagte bly. Maar kan glad nie kla nie, so lekker gekuier en gerus.

Christopher D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christopher D

Tranquil

We were the only guests. It was peaceful and totally relaxing, not sure how it would be when cottages are fully occupied in busy season. Comfortable accommodation for 2 guests, walking trails, magnificent views of the mountains.

Monique L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monique L

Ideal for a group of friends, stunning home! The pool is eco, which might not be ideal for everyone but really nice for cool down!

Really nice accommodation and a stunning home with relaxing environment and amazing view. Would suggest to add a cup of HTH to manor house pool and new chlorine floater before guest arrive to give the pool a bit of a clean. Inform the guest on where to place bin’s black bags when full and post images of Manor house pool on booking sites so the guest can see what to expect.

Divan S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Divan S

Wat jy sien is nie noodwendig wat jy kry nie.

Alhoewel hierdie verblyf goed geleë is in terme van natuurskoon, staproetes en afstand van die Kaap af, is die verblyf self teleurstellend. Die netheid en onderhoud daarvan het beslis heelwat aandag nodig en juis daaroor kan dit nie kompeteer met soortgelyke opsies in die Wes-Kaap nie. Die huisies is ook heelwat nader aanmekaar geleë as verwag, so die stilte in die natuur waarvoor jy hoop word ietwat versteur. Ek sien wel die potensiaal van hierdie verblyf en die omliggende tuine en hoop om dit eendag in die verwagte kondisie te kan sien, maar vir nou gaan ek dit ongelukkig nie vir enige iemand voorstel as 'n Wes-Kaap verblyfopsie nie.

Freshmark L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Freshmark L

Dit is 'n baie mooi ligging en deel van die land. Maar daar was 'n paar klein dinge wat wel gepla het. .

Die dubbelbed het 2 enkelbed-duvets op gehad. Die Nespresso-masjien was vuil en het nog ou pods ingehad. Beide messe stomp, dak het gelek op die bank waarso mens sou/wou sit. Net gevoel asof die plek nie heel afgerond is nie en dit is nie asof die plek gegaan het vir die nie-afgerondgevoel nie. Kon meer moeite doen, lieflike plek, ligging en baie mooi omgewing. Kon net meer moeite doen.

Amelia V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia V

Tranquil little heaven.

Beautiful rustic but still very modernly decorated cottage with a stunning view. Loved the peace and quite away from the busy city life. The splash pool was a true gem and I really enjoyed my time there.

Maryke O - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke O

Pragtige akkommodasie in asemrowende omgewing.

Die wegbreeknaweek na Kleinkloof was 'n ervaring wat ons en ons kinders lank sal onthou. Die omgewing leen hom tot die die mooiste fotografie. Lang kuiera op die stoep met die berg teen ons was 'n hoogtepunt.

Hendrik S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik S

Peaceful farm setting... Dogs loved the daily walks on the mountain trails.

Great place to relax for a couple of days.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Vreedsame plaas. Honde was mal oor die daaglikse stappies op die bergroetes.

Great plek om te ontspan vir 'n paar dae.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Louret O - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louret O

Natuurskone plaas.

Ongelukkig het ons slegs een aand geboek. Die is die mees perfekte plaas vir 'n natuurskone, rustige wegbreek. Ons het die oggend heerlik gekoffie en die pragtige natuur werklik geniet. Sal dit beslis aanbeveel en hoop om volgende keer langer te kuier.

Arina P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Arina P

Rustig.

Geen alternatief (solar paneel, of led herlaaibare lig) vir loadshedding tye was voorsien nie, ons het in die donker gesit. Geen WiFi en minimum sel pvangs was vir ons 'n probleem.

Kleinkloof Farm se terugvoer

Dit is die 1ste keer dat ons n klagte kry omdat daar nie n herlaaibare lig in die eenheid is nie. Die meeste mense geniet die rustigheid van die stilte gekombineer met die romantiese kerslig wanneer daar beurtkrag onder breeking is maar ek neem kennis van u opmerking en sal sorg dat daar n herlaaibare lig in elke eenheid is vir die gene wat dit wil gebruik.
Sover dit die WIFI en selfoon ontvangs aan betref word dit nie aangebied nie soos aan gedui in die "facilities and services on site" gedeelte van die webwerf waar die besprekings gedoen word.

Kleinkloof Farm
Mariska D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska D

Ongelooflik en rustig!

Pragtig ligging en huisie, baie goed ingerig! Baie netjies en skoon! Beautiful!

James S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James S

Beautiful, relaxing intimate space.

The cottage offered a wonderful escape for a quiet, relaxing weekend.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtig, ontspanne, intieme spasie.

Die kothuis bied 'n wonderlike wegbreekplek vir 'n stil, ontspanne naweek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Tracey-lee P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey-lee P

Spotlessly clean with stunning views.

Gorgeous, rustic little cottage, beautiful views and spotlessly clean! Wonderful host.

Pieter N - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter N

Wonderlike sereniteit.

Wat 'n wonderlike voorreg was dit nie om by hierdie stukkie berghemel te kamp nie ─ die ligging, geriewe en geïsoleerdheid is net wonderlik.

Lindy R - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy R

Pragtige, rustige plek!

Ons het ‘n wonderlike ontspannende tyd by Kleinkloof gehad. Kalamata is ‘n baie oulike huisie.

Jcc M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jcc M

Was heerlik, gasheer baie behulpsaam en swart kat fantasties, awesome plek.

Soos bo, eenheid is keurig, sou net 'n buitelig, veral as mens braai wou hê.

Rika D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika D

Heerlik gekuier, lieflike plek.

Baie dankie vir Johandre se vriendelike verwelkoming met ons aankoms. Hy het ons dadelik tuis laat voel. Ons sal definitief weer by Kleinkloof Farm besoek aflê.

Dewald G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald G

Nice.

Very nice place to stay.

Lauren M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren M

Style and comfort nestled against the Piketberg.

This is a place with taste, Mediterranean styling and the most wonderful views. It also had a cat-with-character who went for a walk with us, and helped warm up a cold, rainy night. It was wonderful to cook in such a well-equipped kitchen too. Aspects of our booking went awry (we needed separate beds for our sons), but staff went to great lengths to try to fix it and apologise.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Styl en gerief teen die Piketberg.

Dit is 'n plek met smaak, mediterreense dekor en die mooiste uitsig. Daar is ook 'n kat met karakter wat saam met ons gaan stap het, en gehelp het om 'n koue, reënerige nag warmer te maak. Dit was wonderlik om in so 'n goed toegeruste kombuis te kook. Aspekte van ons bespreking het verkeerd geloop (ons het afsonderlike beddens vir ons seuns nodig gehad), maar die personeel het grootliks probeer om dit reg te stel en om verskoning gevra.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Andrew O - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew O

Relaxing, peaceful and picturesque.

Very beautiful place, soft decor and a great host. The wisteria tunnel was a mind blower. The mountain hike was great. Cool-off pool was amazing. Really loved our four days.

Lalla L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lalla L

Gerieflik en netjiese verblyf in pragtige omgewing.

Vriendelike diens en hulpvaardig. Gerieflik en netjiese huisie met pragtige uitsig.

Riana P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riana P

Beautiful setting, relaxing.

Had a fabulous stay. The setting is absolutely fantastic and we could really relax. Our cottage was perfect size and we sat outside at the braai both evenings. Just a couple of suggestions: outside light at braai area; chest of drawers in bedroom.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige omgewing, ontspannend.

Fantastiese verblyf gehad. Die omgewing is absoluut fantasties en ons kan regtig ontspan. Ons kothuis was die perfekte grootte en ons het albei saans buite by die braai gesit. Net 'n paar voorstelle: buitelig by die braai-area; laaikas in die slaapkamer.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Paul V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Paul V

Ons het baie lekker by Kleinkloof gebly.

Kleinkloof is baie mooi en stil en die ideale plek vir 'n rustige wegbreek. Die huisie waarin ons gebly het was goed toegerus maar bietjie aan die klein kant. Ons sal volgende keer 'n groter eenheid bespreek. Johandre is 'n baie goeie gasheer en kyk mooi na die gaste.

Tertius K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tertius K

Het dit baie geniet.

Kleinkloof Farm is verkieslik 'n plekkie om na te gaan in die somer vir die wat hou van braai en swem. As dit reën kan jy nie braai nie, want die afdak by braai is 'n net. Maar beslis 'n lekker en mooi plekkie. Baie rustig. Definitief 'n plekkie om te besoek.

Diedre C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Diedre C

Lovely setting, kitchen and bathroom a disappointment.

Lovely peaceful setting, close to nature, bird life wonderful, wood burning stove made the cottage warm and cosy. Kitchen and bathroom were a little too rustic. While eco consciousness is laudable in our hosts, I find it inconvenient to force it on your guests while they are having a break away (ie no microwave and confusing recycling bins).

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflike ligging, kombuis en badkamer was 'n teleurstelling.

Naby die natuur, wonderlike voëllewe, die houtstoof maak die kothuis lekker warm en knus. Die kombuis en badkamer was 'n bietjie té rustiek. Alhoewel ons gashere se eko-vriendelikheid prysenswaardig is, dink ek nie dis gerieflike om dit op gaste te forseer tydens 'n wegbreek nie (bv. geen mikrogolf en verwarrende herwinningsdromme).

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Desiree N - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Desiree N

Pragtige ligging, netjiese eenhede

Eenhede is pragtig, kort bietjie aandag, ligte pla in die nag in eenheid naby aan hoofhuis.

Riana R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Riana R

'n Rustige plekkie met besonderse uitsig.

Presies wat ons gesoek het vir 'n rustige naweek, die braaihoekie en swembad was 'n wenner, met 'n pragtige uitsig oor die berg en vallei ver onder.

Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Marlene V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene V

Dit het ons drome heeltemal oortref.

Ons was aangenaam verras met die omgewing en die verblyf wat ons gekry het. Ons sal weer soontoe gaan. Lieflike reën het ook geval terwyl ons daar was.

Kleinkloof Farm se terugvoer

Hi Marlene,
Baie dankie vir die positiewe resensie! Hoop ons sien julle weer Augustus.
Groete,
Jaco

Kleinkloof Farm
Nelia M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia M

Pragtige, rustige wegbreek!

Wat 'n pragtige, rustige wegbreekplek - naby genoeg om weg te glip vir 'n paar dae, maar ver genoeg om jou te laat vergeet van die "elke-dag-dinge". Paar muskiete het ons die aand kom groet, so hou maar die deure toe as die sonnetjie begin sak - andersins was alles beter as puik.

Marnus D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnus D

Baie netjies, skoon en mooi. Baie vriendelike personeel.

Baie mooi en goed toegerus. Perfek vir 'n naweekwegbreek.

Beate S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Beate S

Lekker.

Baie oulike plekkie en baie vriendelike diens. Die beddegoed het klein bietjie aandag nodig, en dit sal lekker wees om inligting tot gaste se beskikking te hê rakende staproetes en aktiwiteite in die area, maar verder regtig geen klagtes nie.

Kleinkloof Farm se terugvoer

Hi Beate, baie dankie vir jou terug voering, ons waardeur dit. Ons is besig met beplanning rakende stap roetes te Kleinkloof plaas en ook naby gelee roetes. Die beddegoed sal ek nagaan, daar is n paar stelle vir elke eenhuid wat deur roteer na skoon maak sessies so ek sal beslis gaan ondersoek instel.
Hoop ons sien julle gou weer, vriendelike groete,
Jaco

Kleinkloof Farm
Vanaf
Vanaf R1 464
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 464
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenebrug Plaas 153, Erfdeel 4, 15 km vanaf Piketberg, 7320, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAy153WCrDG98hn4NrG8o5DzkRlzP0lHwYMeA9BhSDVHmsVJD7Hq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 464 per nag (plek vir 2) 59 5 1 5 Steenebrug Farm 153 Portion 4 7320 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.794932 18.779817
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang