Kleinkloof Farm
Beskrywing
Die kothuis het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met ingeboude bad, stort, wasbak en toilet. Daar is 'n skaduryke terras met 'n ingeboude braai en eie plonspoel vol natuurlike bergwater en 'n houtvuurwarmbad. Daar is 'n kombuisie met 'n gasstoof en 'n yskassie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
Geen breekskadedeposito word gehef nie, maar gaste sal aanspreeklik wees vir enige breekskade.
'n Sak vuurmaakhout word voorsien en ekstra sakke kan gekoop word.
Ander items soos vuuraanstekers, kerse, vuurhoutjies, 'n rooster en tange word voorsien.
Let asb. dat die kothuise nie 'n mikrogolf het nie.
Vullissakke, sout en peper, Engelse en rooibostee en skoonmaakmiddels is beskikbaar.
Die eenhede is troeteldiervriendelik vir goed gemanierde diere, mits dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, stoof en oond toegerus. Die leefarea het 'n kaggel en 'n knus, privaat terras met braaigeriewe en 'n plonspoel en 'n houtvuurwarmba.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
Geen breekskadedeposito word gehef nie, maar gaste sal aanspreeklik wees vir enige breekskade.
'n Sak vuurmaakhout word voorsien en ekstra sakke kan gekoop word.
Ander items soos vuuraanstekers, kerse, vuurhoutjies, 'n rooster en tange word voorsien.
Let asb. dat die kothuise nie 'n mikrogolf het nie.
Vullissakke, sout en peper, Engelse en rooibostee en skoonmaakmiddels is beskikbaar.
Die eenhede is troeteldiervriendelik vir goed gemanierde diere, mits dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kothuis het 'n knus terras met braaigeriewe en 'n plonspoel en 'n houtvuurwarmbad. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, stoof en oond toegerus en die leefarea het 'n kaggel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
Geen breekskadedeposito word gehef nie, maar gaste sal aanspreeklik wees vir enige breekskade.
'n Sak vuurmaakhout word voorsien en ekstra sakke kan gekoop word.
Ander items soos vuuraanstekers, kerse, vuurhoutjies, 'n rooster en tange word voorsien.
Let asb. dat die kothuise nie 'n mikrogolf het nie.
Vullissakke, sout en peper, Engelse en rooibostee en skoonmaakmiddels is beskikbaar.
Die eenhede is troeteldiervriendelik vir goed gemanierde diere, mits dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kothuis se slaapkamers lei na 'n terras met 'n asemrowende uitsig. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n bad en stort. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, stoof en oond toegeurs, en die leefarea het 'n kaggel. Daar is braaigeriewe en 'n plonspoel en 'n houtvuurwarmbad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
Geen breekskadedeposito word gehef nie, maar gaste sal aanspreeklik wees vir enige breekskade.
'n Sak vuurmaakhout word voorsien en ekstra sakke kan gekoop word.
Ander items soos vuuraanstekers, kerse, vuurhoutjies, 'n rooster en tange word voorsien.
Let asb. dat die kothuise nie 'n mikrogolf het nie.
Vullissakke, sout en peper, Engelse en rooibostee en skoonmaakmiddels is beskikbaar.
Die eenhede is troeteldiervriendelik vir goed gemanierde diere, mits dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die ruim en moderne kothuis het 3 slaapkamers met 'n koninggrootte-bed in elke kamer. Die hoofkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede gedeelde badkamer het 'n stort. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, oond en stoof toegerus, en die sitarea het 'n kaggel. Daar is 'n groot braai op die terras en 'n privaat plonspoel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
Geen breekskadedeposito word gehef nie, maar gaste sal aanspreeklik wees vir enige breekskade.
'n Sak vuurmaakhout word voorsien en ekstra sakke kan gekoop word.
Ander items soos vuuraanstekers, kerse, vuurhoutjies, 'n rooster en tange word voorsien.
Let asb. dat die kothuise nie 'n mikrogolf het nie.
Vullissakke, sout en peper, Engelse en rooibostee en skoonmaakmiddels is beskikbaar.
Die eenhede is troeteldiervriendelik vir goed gemanierde diere, mits dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Manor House is 'n gesinshuis wat beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n stapelbed vir kinders. Beide badkamers het 'n stort elk. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, skottelgoegwasser, eetgerei en breekware toegerus. Gaste het ook toegang tot 'n plonspoel en 'n houtvuurwarmbad. Daar is ook 'n terras met braaigeriewe en 'n houtaangedrewe pizza-oond. Die eenheid bied 'n pragtige uitsig oor die vallei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
Geen breekskadedeposito word gehef nie, maar gaste sal aanspreeklik wees vir enige breekskade.
'n Sak vuurmaakhout word voorsien en ekstra sakke kan gekoop word.
Ander items soos vuuraanstekers, kerse, vuurhoutjies, 'n rooster en tange word voorsien.
Let asb. dat die kothuise nie 'n mikrogolf het nie.
Vullissakke, sout en peper, Engelse en rooibostee en skoonmaakmiddels is beskikbaar.
Die eenhede is troeteldiervriendelik vir goed gemanierde diere, mits dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steenebrug Plaas 153, Erfdeel 4, 15 km vanaf Piketberg, 7320, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang