Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klipspringerkloof Bush Camp - Karavaan Park

Kampeer/karavaan

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Realta L
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Puik! Beste kamp en chalet verblyf buite Gauteng. Eienaars en werkers wonderlik, geriewe en ablusiës onberispelik skoon. Beste padaanwysings sedert ons in 1981 begin stap en kamp het. Diere, dam en stap/fietsroetes is 'n groot bonus. Welgedaan, sien julle weer vroeg 2025.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine D
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Kamp rustigheid. Ons was drie gesinne wat saamgaan kamp het. Dit was heerlik soos altyd! Baie vriendelike mense, dankie. Ons het lieflik gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Lovely place. Lovely place with very good and clean facilities. I love the roaming wildlife.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2025

Lieflike staanplek. Salig in die bos! Heerlik gebly en gekuier. Was baie vriendelik en gasvry. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johan O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Die normale klakouse sal moeilik iets hier kry om oor te kla. Uitstekende plek. Baie mooi plek, netjies. Vriendelike eienaars. Kan nie anders as om tyd daar te geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rochelle N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Moeitelose naweek wegbreek. As 'n gesin met klein kinders het ons die privaat geriewe (badkamer en opwas area) baie waardeer. Dit is ideaal vir iemand opsoek na 'n moeitelose, rustige wegbreek naby aan die stad. Die staproete/fietsry paaie is lank genoeg vir volwassenes en kort genoeg vir kinders. Ons sal beslis weer besoek aflê, veral met die nuwe eenhede wat elk hulle eie plonspoele het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ferdi S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Netjies en skoon. Staanplek alles wat jy wil hê met privaat ablusie en boma. Eienaars, verdien goud. Vriendelik en behulpsaam. Kamp terrein netjies en skoon en mooi uitleg. Fasiliteite op die staanplekke is prakties en ablusie modern en altyd warmwater. Pragtige plaas waar ons lekker kon stap. Plaasdam met piekniekgeriewe en visvang en 'n toilet wat modern en skoon is. Word sterk aanbeveel en sal weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anet B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Baie rustig en stil met baie gasvrye eienaars, sal graag weer gaan kuier. Ons het heerlik gebly, alle inligting rondom die aankoms en vertrek tye is d.m.v. WhatsApp gekommunikeer. Die aanwysings na die park toe was baie duidelik en maklik om te volg. Alles het presies gelyk soos die foto's, baie netjies en skoon. Elke staanplek het sy eie badkamer en opwasarea met jou eie boma en braaiplek by jou staanplek, terwyl jy hier sit kyk jy uit oor die bos en jy kry die gevoel jy kamp alleen in die bos. Daar was gratis WiFi wat goed gewerk het. Daar is 'n koue waterswembad en jy kan gaan stap na die dam. As jy soek vir vermaak en iets te doen vir kinders, is hierdie nie die regte plek vir jou nie. Maar ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2024

Baie lekker gerus: uitstekende geriewe 'hand-on' eienaars. Uitstekende kampterrein. Een of twee grasstaanplekke kan dalk 'n goeie idee wees - plaveisel kan nogal warm word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Gerieflik. Inderdaad 'n kampplek om gou weer te besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Naas & Melanie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 76

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 560
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 560
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rust De Winter-weg, Klipdrift Plaas Erfdeel 9 Dinokeng-natuurreservaat, Dinokeng, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf7bd74baf09fa48d29269f94fb238d50a26aea548f5b95a612b168b7ded28d531f4819d286cce435f641df1747aa0288bfe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R560 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 Rust De Winter Road Farm Klipdrift Portion 9 Dinokeng Nature Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -25.348445167219 28.460382568783

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang