Klipspringerkloof Bush Camp - Karavaan Park
Beskrywing
Daar is 10 karavaanstaanplekke. Elke staanplek bied slaapplek aan 4 volwassenes of 2 volwassenes en 3 kinders onder die ouderdom van 10 jaar. Elke staanplek het ook 'n krag- en waterpunt. Die staanplekke is geplavei of met gruisklippies gevul en elke staanplek het 'n privaat braai-boma, privaat badkamer met warm water en 'n opwasarea vir skottelgoed. Die badkamers het elkeen 'n wasbak, stort en 'n toilet. Die staanplekke is ruim vir 'n groot karavaan, motorwoonwa of bos-waentjie met 'n tent. Een voertuig word per staanplek toegelaat.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 80%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 3 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 40 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Rust De Winter-weg, Klipdrift Plaas Erfdeel 9 Dinokeng-natuurreservaat, Dinokeng, 0400, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang