Klipspringerkloof Bush Camp - Karavaan Park
- Kapasiteit: 40 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Rust De Winter-weg, Klipdrift Plaas Erfdeel 9 Dinokeng-natuurreservaat, Dinokeng, 0400, Gauteng
- Vanaf R510 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Klipspringerkloof Bush Camp grens aan die Dinokeng Natuurreservaat en ons karavaanpark het 10 kampeer staanplekke, elk met 'n eie privaat braai-boma asook 'n privaat badkamer.
Elke kampstaanplek is ingerig vir 4 volwassenes of 2 volwassenes en 3 kinders (onder die ouderdom van 10) en het almal 'n krag-en-waterpunt. Die staanplekke is geplavei of gevul met gruisklippies en elke kampeerplek het sy eie privaat bosveld braai-boma wat geplavei is met 'n braai en vuurput, asook 'n privaat vol-geteelde badkamer wat kan sluit (met warm water) en 'n opwasarea vir skottelgoed. Die badkamers het elkeen 'n wasbak, stort en toilet.
Die staanplekke is ruim genoeg vir 'n groot karavaan of motorwoonwa of boswaentjie met 'n tent en een voertuig per staanplek word toegelaat. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad in die middel van die kamp met grasperke, sonstoele en piekniektafels en daar is ook 'n lieflike plaasdam waar gaste kan visvang of piekniek hou. Daar is stap en fietsryroetes en 'n uitkyktoring met 'n pragtige uitsig oor die bosveld!
Daar is ook 'n aparte Selfsorg Klip Chalet wat 2 gaste kan akkommodeer so 800 m van die karavaanpark af.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Naas & Melanie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 75
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Rust De Winter-weg, Klipdrift Plaas Erfdeel 9 Dinokeng-natuurreservaat, Dinokeng, 0400, Gauteng
- Gaste dink Klipspringerkloof Bush Camp - Karavaan Park het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Dinokeng Dinokeng Wildreservaat Gauteng
- Kapasiteit: 40 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Rust De Winter-weg, Klipdrift Plaas Erfdeel 9 Dinokeng-natuurreservaat, Dinokeng, 0400, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang