Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ko Ka Tsara Bush Camp

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Erna R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Heerlik en pragtig. Ko Ka Tsara Bush Camp is pragtig en netjies. Kospakkies was keurig verpak en die selfsorgeenhede is baie prakties. Sal beslis weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie lekker en goed! Dit was baie lekker, goeie akkommodasie en goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henro V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

No where else to say than here! Awesome awesome awesome! Thank you to the team for a great stopover night!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suné J
1 nag
5.0
Apr 2024

Vreedsame natuurskoon. Wonderlike plek, omsingel met die vrede en mooiheid van die natuur. Word hoogs aanbeveel en dit was fantasties om hier te kon bly met my twee hondjies. Hulle het dit net so baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefanus Johannes S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Hemels rustig siels verkwikkend. Dit was 'n fantastiese ondervinding met die bokke wat laatmiddag en deur die nag om die chalets wei en die wonderlike stilte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Waldi S
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Dit was rustig en stil, net wat ek benodig het. Dit was ongelooflik lekker en die stilste stil wat ons benodig het. Baie gasvry, ons verblyf was nie bevestig nie a.g.v. internet probleme, maar hulle was baie akkommoderend en LekkeSlaap kon later dit uitsorteer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ralph P
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Met all expectations. All round a good experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Corne N
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Ongelooflik! Verliefde couple wat verlief geraak het op Ko Ka Tsara! Hopelik is daar nie te veel mense wat soos ons voel nie, aangesien ons weer wil kom kuier en kan plek kry. Wat 'n ongelooflike lekker ervaring. Benewens die interaksie met die wildlewe, was die diens vriendelik en baie hulpvaardig. Ons het taamlik majestieus gevoel. Al is ons doodgewone mense. Belangrik: Die diere is nie handgevoer en "mensgemaak" nie. Dis wilde diere, wat bloot gewoond is aan mense. Skugter soos wilde diere moet wees, maar nie uitgeskiet nie. Ons enigste klagte is dat ons nie weer kon plek kry op ons terugtog 'n week later nie - maar ons verstaan dit. Ons wil ons vriende saamnooi en kom kuier (ten minste 'n naweek), al die pad uit die Noordelike Voorstede in die Kaap. Hou vir ons 'n plekkie (of 3).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Baie ontspannend na 'n lang dag op die pad. Ko Ka Tsara was 'n groot verrassing. Ons het slegs oornag om die volgende dag verder te ry. Ek sal verseker volgende keer nie net oorslaap nie, maar dit my bestemming maak. Het heerlik ontspan. Huisies is baie oulik, skoon en veilig. Daar is baie diere om te sien. Swembad is baie skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dorothy D
1 nag
5.0
Sep 2023

Fantasties. Alles was perfek. Die 4x4-rit was 'n belewenis. Asemrowend mooi. Die wild was fantasties om so naby aan die chalet te sien. Die vriendelikheid kry mens nie meer nie. Dit is netjies, veilig en ek sal definitief elke keer daar oornag as ek oppad Kaap toe of terug huis toe is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R381, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM0OTRlODRlLTBiMWEtNDU5NC1hZDIwLWM3ZTM2YTM5YmZjOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense 79 5 1 5 R381 Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.255491084323 22.573685646057

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang