Koru
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piet Packet-straat 3, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Koru is 'n stylvolle selfsorghuis in 'n stil woonbuurt in Paternoster. Die huis is rondom 'n rustige binnehof met 'n privaat swembad gebou en dit is die ideale plek vir gaste om te ontspan.
Die huis spog met moderne geriewe en pragtige dekor, bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers wat na privaat, beskutte stoepe lei. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n binne- en buitestort met warm water, 'n wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser toegerus en het 'n toonbank met stoeltjies. Dit lei na die eetarea en die sitarea waar daar gemaklike sitplek en 'n kaggel is. Die huis het 'n omsetter wat krag aan al die toestelle behalwe die oond tydens kragonderbrekings voorsien. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n ruim binnehof met sitplek, braaigeriewe en 'n swembad wat met sonkrag verhit word.
Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 71
Resensies 1752
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Piet Packet-straat 3, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piet Packet-straat 3, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang