Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Koru

Selfsorg
So.
6de6Apr
Mo.
7de7Apr
Di.
8de8Apr
Wo.
9de9Apr
Do.
10de10Apr
Vr.
11de11Apr
Sa.
12de12Apr
So.
13de13Apr
Mo.
14de14Apr
Koru
Slaapplek vir tot 2 mense
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R4000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Sleutel- en breekskadedeposito moet saam met die besprekingsdeposito betaal word. Dit sal via 'n bankoorplasing binne 5 tot 7 werksdae ná die uitklokdatum terugbetaal word, nadat die huis nagegaan is om te bevestig dat alles in orde is.

Let dat die sleuteldeposito teruggehou sal word en dat ekstra fooie gehef sal word indien meer gaste as wat bespreek is op die perseel gevind word.

Gaste moet asb. hul bankbesonderhede met aankoms voorsien.

Die sleutels sal onder geen omstandighede oorhandig word indien die sleutel- en breekskadedeposito nie ontvang is nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Packet-straat 3, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7cc9757a969730e3d1eb04b77cb934bd29308e5dec5f08bb687635f4464070cad024fcc6b934c2e0824a6d12478ed4b8e775?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 650 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 3 Piet Packet Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.80514823666 17.90015041838

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011