Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Kosi Bay Lodge

  • Kapasiteit: 63 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kwangwanase, Kosi Bay, 6709, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kosi Bay Lodge bied rustieke verblyf in Kosi Bay, KwaZulu-Natal. Hierdie verblyf is ideaal vir vriende en gesinne wat op soek is na rustige verblyf in die natuur en bied toegang tot verskeie aktiwiteite.

Verblyf word in hotel-kamers of selfsorg-chalets gebied, afhangend van gaste se voorkeur. Die hotel-kamers bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die chalets bied slaapplek aan 2 tot 6 gaste en beskik oor 'n kombuis, leefarea en 'n eetarea. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is 'n gemeenskaplike swembad, restaurant en 'n kroeg en veilige parkeerplek is beskikbaar. Kosi Bay Lodge spog met aktiwiteite soos bootvaarte, voetslaanroetes en 'n unieke skilpadtoer. Hierdie verblyf is naby winkels, restaurante en die strand.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Steyn V
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker. Baie lekker, netjies en skoon.
Mrt 2025
Leon G
Saam met lewensmaat
5.0
Die beste van ons trip. Baie lekker, kom weer.
Des 2024
Sandra J
Saam met vriende
5.0
Baie tevrede en be-indruk. Dit was net heerlik!
Mei 2024
Annemarie D
Saam met lewensmaat
4.6
Baie lekker. Het lekker gebly, die mense was baie vriendelik en behulpsaam.
Mrt 2025
Johan G
Saam met vriende
4.6
Ontspannend, gerieflik, stil. Die eenheid was netjies, skoon en privaat. Staf was vriendelik en hulpvaardig. Goeie diens in die restaurant. Die etes w...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Neels Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kwangwanase, Kosi Bay, 6709, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Kosi Bay Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Olifantkus KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 63 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kwangwanase, Kosi Bay, 6709, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e8b5ac9d74c2988a1dfdba01a5cb1358d46de624402c0a9690ee7e0e22cbfd5b53ddd56a471a393c495bed600fc8a13cc11?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Kwangwanase Kosi Bay 6709 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.960934980551 32.810727953911

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011