Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kransfontein

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Willem W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Louise was 'n uitstekende gasvrou! Baie lekker en rustige huisie. Kinders was mal oor die swemgat!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leigh-anne S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Amazingly peaceful and beautiful. Our stay was absolutely amazing. The place was gorgeous. The whole open plan was so convenient and amazing. The 2 wingback chairs in front of the TV were wonderful. I will most definitely go back and recommend this place to friends and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques A
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2024

Amazing views! It is so safe you do not even need to lock your doors.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Lee H
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jan 2025

Enjoyable overnight stay for NYE. We enjoyed our overnight stay for New Year's Eve. We were taking a little break from camping across the river.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Chrisinda V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Idillies, rustig, asemrowend. Ons het heerlik gekuier op Kransfontein. Die diens was van uitstaande gehalte en persoonlik. Muffet het alles gehad wat ons nodig gehad het en die voetpaadjies het ons na 'n geheime wêreld weggevoer waar ons in verwondering kon kyk na dit wat ons ontdek het. Ons sal baie graag weer wil terugkom na Kransfontein.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Kos vir die gees in gerieflike huis. Ons het weer heerlik tuisgegaan op die olyfplaas Kransfontein. Ons was in die huis "Uitsig". Soos die naam sê, is daar die mooiste uitsig vanaf die breë stoep, vanwaar mens rustig na die voëls kan luister. Die huis is goed toegerus met alles wat ons benodig het. Ons het ook een van die staproetes wat kunstig deur die bos uitgelê is, gedoen. Die deli bied 'n verskeidenheid olyfprodukte. Ek beveel Kransfontein aan vir natuurliefhebbers en vir mense wat van 'n rustige omgewing hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinus P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Ontspanne, rustig en natuurskoon. Sal verseker weer kransfontein weer besoek, die kuiertjie was presies wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Rustige, goed ingerigte verblyf in mooi natuurskoon. Dit was vir my en my man 'n heerlike, rustige verblyf tydens die andersins besige Paasnaweek. Ons het in "Uitsig" tuisgegaan. Ideaal om siel te voed, rustig op stoep te sit en oor pragtige olyfboorde uit te kyk. Kon ver ente stap, weg van stadsgeraas. Die huis is goed toegerus, selfs met mobiele kragopwekker. Die beddegoed en huis was silwerskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Minette J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Absolutely magical place to visit. The 5 days we spent at Kransfontein, were so blissful. We have visited various accommodation types, like Kransfontein, over the past 15 years, and this is one we rated the best. The attention to detail and nature on the estate, we're breathtaking. We highly recommend it to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julius V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Lieflike huisie en amazing ontbyt. Dit was 'n lieflikke oornagplek gewees vir ons gesin. Sal maklik weer, en vir langer weer kom bly. Die ontbytpiekniekmandjie is amazing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Erhardt Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: River-straat, Kraansfontein Landgoed, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5327de20a3df4c0e63db8bc2017d3267169990014937876f547155bcd9ed9c330d29ea43079e0f82827c62376a421d5400f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 River Road Kraansfontein Estate 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.315188445888 21.347548084656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang