Kransfontein
Beskrywing
Muffets is 'n losstaande kothuis met 'n groot grasperk. Die kothuis is omring met fynbos en bied toegang tot die nabygeleë voetpaadjie. Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. DIe eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Die kothuis het ook WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n gasbraai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
Kransfontein is ongeveer 11 km vanaf Stilbaai na die binneland toe.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
The Boathouse is 'n houthuisie op die rivieroewer met 'n privaat jetty en toegang tot die nabygeleë voetpaadjie, pekanneutboord en piekniekvallei. Die kothuis beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n sitarea met 'n kaggel en 'n kombuis wat met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus is. Die kothuis ook WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n gasbraai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
Kransfontein is ongeveer 11 km vanaf Stilbaai na die binneland toe.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Milkwood is 'n afgeleë kothuis aan die bokant van 'n groot olyfboord en bied toegang tot die nabygeleë voetpaadjie wat na die res van die landgoed lei. Die oopplan-kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Daar is ook WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n gasbraai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
Kransfontein is ongeveer 11 km vanaf Stilbaai na die binneland toe.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Fynbos House is 'n drieslaapkamerhuis. Een van die slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort, die tweede badkamer het 'n bad en elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die huis beskik oor 'n oopplan-kombuis en -eetarea wat na die onderdakstoep lei. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Daar is ook WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale. Fynbos House is omring met fynbos en bied toegang tot die fontein en bergbraai-staproete.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
Kransfontein is ongeveer 11 km vanaf Stilbaai na die binneland toe.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort. Ander geriwe sluit in 'n toegeruste kombuis, sitarea, eetarea, kaggel, haardroër, WiFi, DStv en 'n slim-TV. Hierdie eenheid het ook 'n privaat ingang en 'n stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
Kransfontein is ongeveer 11 km vanaf Stilbaai na die binneland toe.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Skrywershuis is aan die stoetplaas kant van die Goukourivier en is geïsoleer en vreedsaam. Dit word omring deur prde vanaf die stoetplaas en het direkte toegang tot die rivieroewer. Die eenheid het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Ander geriewe sluit in 'n toegeruste kombuis, sit- en eetarea met 'n TV met DStv, 'n kaggel, 'n gasbraai en 'n privaat swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
Kransfontein is ongeveer 11 km vanaf Stilbaai na die binneland toe.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: River-straat, Kraansfontein Landgoed, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang