Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Krokodil Rus

Selfsorg
Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 16 Okt 2024 tot 11 Des 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crocodile-weg 588, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R2 000 R1 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Krokodil Rus is 'n nuutgeboude huis in Marlothpark, 'n vakansiedorp in Mpumalanga. Dit is die ideale bestemming vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Die huis met lugversorging bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer het 'n stort.

Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond en mikrogolfoond toegerus. Die huis het ook sonkrag tydens beurtkrag en gratis WiFi.

Braaigeriewe is beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n plonspoel, en diere, soos sebras, blouwildebeeste, koedoes en bosbokke loop vrylik hier rond.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Markus V
Gesin met tieners
5.0
Baie mooi huis. Baie netjies. Sal dit 100% aanbeveel. Baie mooi, goedgeruste huis. Sal dit 100% aanbeveel.
Nov 2024
Sylvia Ntombifuthi M
Saam met vriende
5.0
Exceptionally good. It was definitely excellent and I am looking forward to visiting again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Franco C
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker rus by Krokodil Rus. Uitstekende verblyf met wonderlike kommunikasie vanaf die eienaar.
Okt 2024
Hardie V
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik, skoon en lekker kuier area! Baie mooi en netjiese huis. Baie lekker en praktiese braai en leef area met 'n mooi dek. Klein details en goeie ...
Sien meer
Jul 2024
Francois V
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig met diere wat kom kuier en terwyl mens op stoep sit. Uitstekend, lekker rustig, baie gesellig, ruim, spasie en baie vriendelike diens.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Sarel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 15

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Crocodile-weg 588, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Krokodil Rus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crocodile-weg 588, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3591c41d9fdc84eed78b884aa85be788a6a1cfe193cabb98f917ce61d0e9386ba3638a71862da99bb6fa6f06424a27390bac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 588 Crocodile road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.3674 31.75918

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang