Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Krokodil Rus

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

'n Skoonmaakdiens kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Geen harde musiek of enige geraas en steurings wat bure kan irriteer, word toegelaat nie.
Moenie vure sonder toesig laat nie en maak seker dit is heeltemal geblus voor vertrek.
Alle kinders moet onder volwasse toesig in die swembadarea wees.
Alle vullissakke moet in die hok by die eiendom se ingang geplaas word.
Moenie "wet wipes”, weggooidoeke of enige sanitêreware in die toilet afspoel nie.
Troeteldiere word nie op die perseel toegelaat nie.
Om bobbejane en enige ander ongemagtigde toegang te voorkom, sluit asb. alle deure en vensters en aktiveer die alarmstelsel wanneer die eiendom verlaat word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crocodile-weg 588, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3591c41d9fdc84eed78b884aa85be788a6a1cfe193cabb98f917ce61d0e9386ba3638a71862da99bb6fa6f06424a27390bac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 588 Crocodile road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.3674 31.75918

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang