Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kubu Khaya

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.1
Diens
3.7
Veiligheid
4.3
Nadine M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Really fantastic. The stay was really great. Lovely place to go to with friends and family. We all had such a great time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Kubu Khaya
You're welcome, Nadine.

Hennie D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Fantasties. Ons het baie lekker gebly, die uitsig was asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Kubu Khaya
Dis 'n plesier, Hennie. Bly julle het dit geniet en hoop julle kom kuier weer.

Modipadi M
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Sep 2024

Awesome. It was great. We need a warning against the monkeys.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle G
Kort verblyf
3.8
Feb 2025

Pragtige huis met pragtige uitsig. Die huis kort net TLC. Kubu Khaya is 'n pragtige huis. Ons is net teleurgesteld in die toestand van die huis. Die tweede slaapkamer met die stort en toilet is buite die huis geleë. Hierdie word glad nie so aangedui nie en daar is ook nie foto's van die kamer nie. Dit is glad nie 'n dubbelverdiepinghuis nie. Die eetgerei is baie oud en vol merke, daar was eetgerei en drinkware wat gechip is. Die panne is regtig baie oud en die non-stick is alles af. Die hoofslaapkamer se deur hakvas. Geen van die sonsambrele werk nie. Daar is net een poolstok wat gebruik kan word om mee te speel. Daar is trappe op die houtdek wat stukkend is en gevaarlik was vir die klein kindertjies. Dit is regtig pragtig; die huis kort regtig net TLC. Vir die bedrag wat mens betaal, verwag jy dat die huis in 'n beter toestand sal wees. Dit sal ook goed wees as daar voor die tyd verduidelik kon word hoe die toegang tot Mabilingwe werk.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Lynette
Kubu Khaya
Dankie vir jou terugvoer. Ons maak werk daarvan.

Henk V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Baie mooi views van die stoep af en als was soos geadverteer! Die inverter was great gewees om te help met loadshedding en kombuis was goed toegerus. Sal verseker terugkeer na Kubu Khaya toe!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Kubu Khaya
Dankie Henk. Ons hoop julle kom weer kuier as julle weer Mabalingwe toe kom.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Feb 2023

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.0
Jul 2023

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Renaldo F
Kort verblyf
5.0
Aug 2022

Amazing uitsig oor die wonderlike bosveld. Kubu Khaya was ongelooflik gewees, baie netjies en alles wat ons verwag het. Die onthaalarea, dek, braai-area en swembad is fantasties met al die uitsigte. Kamers is ruim en alles wat ons gebruik het werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Kubu Khaya
Dankie Renaldo. Dit was 'n plesier om julle hier te gehad het vir die naweek. Hoop julle kom kuier weer.

Yda C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2022

Heerlike plek met pragtige uitsig. Ons het 'n heerlike tyd gehad by Kubu Kaya. Alles was netjies skoon en en met gerief ingerig! Pragtige uitsig oor die bos en die swembad was 'n bonus vir die kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Kubu Khaya
Groot plesier Yda. Hoop julle kom kuier weer.

Amanda S
Kort verblyf
4.6
Mei 2022

Baie mooi, netjies en rustig. Was baie lekker. Huis was baie netjies en skoon. Sal enige tyd weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 25

Resensies 285

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lansg die R516, Cyferfontein, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1cbb239f41d433355bc4e27bbcdb7c7b025cd20e2c0f7248737c45bdfe7679a27e0706f46872297aeaeedfbc4fb1e207eeea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 10) 20 5 1 4 Off the R516 Cyferfontein 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.771660194307 28.023081220788

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang