Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kwaggashoek Game Ranch

Wildsplaas

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Michelle L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Vriendelik, mooi, rustig. Dit is 'n ongelooflik rustige en mooi vakansieplekkie. Ons sal beslis weer daar gaan vakansiehou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ricky J
1 nag Besigheidsreis
4.6
Jun 2023

Best service ever, friendly staff and very clean. A home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heleen
Kwaggashoek Game Ranch
Dear Rickey, Thanks again for your short visit, and we are very glad you enjoyed it. We hope to see you again. Regards, Management & Staff, Kwaggashoek Game Ranch.

Lorinda B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2021

Met aankoms was ons vriendelik verwelkom en ons het dadelik tuisgevoel. Alles is in ’n ander klas - van die bespreking vooraf, die reëlings vir etes, ons voorkeure, ens. Die lieflikheid van die plaas, die smaakvolle binnekant en die netheid en mooi van alles. Ons het baie lekker gekuier en die vriendelike personeel se onverdeelde aandag terdeë waardeer. Dit was ’n onvergeetlike oornag in ’n idilliese plek met lieflike mense. Die sjef het ons bederf met watertand geregte en as ons nie reeds besprekings op ander plekke gehad het nie, sou ons die hele lang naweek hier wou tuisgaan. Ons sal defnitief weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heleen
Kwaggashoek Game Ranch
Goeiemôre Geraldine. Ons is baie bly om te hoor dat julle die verblyf by ons so geniet het. Dit was vir ons ook baie aangenaam om julle hier te kon hê. Ons vertrou dat ons julle verseker weer gaan sien. Beste groete. Bestuur en personeel. Kwaggashoek Game Ranch.

Olwethu M
Kort verblyf
4.6
Mrt 2021

The long drive from Pietermaritzburg was worth it. Everyone in our group loved the place and the hospitality was on a 100%. I loved the fact that they take pride in giving the best stay. No sugar coating, God bless!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geraldine M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2019

Baie vriendelike mense, heerlik in die kothuis gebly, heerlike aandete, pragtige plek. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2019

Eerste klas. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heleen
Kwaggashoek Game Ranch
Weereens dankie vir julle besoek aan Kwaggashoek Game Ranch. Ons kyk uit na julle volgende kuier. Die Bestuur en Personeel Kwaggashoek Game Ranch

Liana U
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2019

Dit is 'n juweel wat weg gesteek is. Kon nie vir beter verblyf gevra het nie. Ons was so verras. Die diens en verblyf was ongelooflik mooi en die omgewing. Hierdie is regtig 'n stukkie juweel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2019

Pragtig, keurig, vriendelike diens, ontspanning. Ons het die naweek baie geniet. Alles was smaakvol, die diens uitsonderlik. Die personeel het uit hul pad gegaan om ons gemaklik te maak. Die natuurskoon is pragtig. Kos was ook baie keurig. Ons sal vir seker terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heleen
Kwaggashoek Game Ranch
Beste Marlene en gesin. Baie dankie vir die pragtige terugvoer. Dit was vir ons 'n voorreg om julle hier te kon huisves en is bly julle het die verblyf geniet . Hoop om julle binnekort weer te sien. Kwaggashoek Bestuur en Personeel.

Hendrik D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2019

Vriendelike hulpvaardige personeel. Baie mooi ligging Het dit baie geniet. Ons was so te sê alleen daar. Dink net sou daar 'n groot groep ander mense daar wees sal enkelpaartjies bietjie ongemaklik voel waar ons gebly het omrede die kamers as een eenheid is, maar ek het nie die res van die geriewe gesien nie, net die een plek. Ontvangsdame gaan uit haar pad om te help. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lassie V
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Des 2019

Die omgewing is baie mooi, die gasvryheid is fantasties, alles is baie netjies en skoon. Het die verblyf daar baie geniet (ongeag die loadshedding en reën wat buite hul beheer was). Dit is 'n redelike entjie uit Bergville en 18 km grondpad, maar dis baie mooi daar en ons het heerlik geëet en ontspan. Die gasvryheid is iets om oor huis toe te skryf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Heleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 740
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 740
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 33 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kwaggashoek Game Ranch, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQwMjBjZTE3LWM3NDUtNDMzMi1iYzRiLTA1ODRlNTc0ZjNlOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 740 per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 Kwaggashoek Game Ranch Bergville 3350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.541892433084 29.244134549261

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang