Kwaggashoek Game Ranch
Beskrywing
Hierdie kamers is elk geskik vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Tee- en koffiemaakgeriewe is in elke kamer beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond en yskas toegerus is en die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale, asook WiFi. Die braaigeriewe word gedeel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
-Wildritte is beskikbaar vir 'n minimum van 4 persone.
-Neem kennis dat daar 16 km se grondpad is wat na swaar reën glad kan wees.
-Die inkloktyd is tussen 14:00 en 17:00 en die uitkloktyd is nie later as 10:00 nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die chalet het 'n uitsig oor die watergat en beskik oor 2 slaapkamers, 2 en suite-badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die en suite-badkamers het elk 'n bad, stort en toilet. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n binnebraai toegerus. Etes kan by die etenstafel geniet word, en gaste kan in die sitarea ontspan waar daar 'n TV met sekere DStv-kanale is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
-Wildritte is beskikbaar vir 'n minimum van 4 persone.
-Neem kennis dat daar 16 km se grondpad is wat na swaar reën glad kan wees.
-Die inkloktyd is tussen 14:00 en 17:00 en die uitkloktyd is nie later as 10:00 nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid bied slaapplek aan 8 volwassenes en 3 kinders en beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis en 'n sitkamer. Twee van die slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed, die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en enkelbed, en daar is 'n slaapbank vir 2 kinders is in die leefarea beskikbaar. Die oopplan-kombuis is met 'n gasstoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Etes kan by die etenstafel geniet word. Die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en lei na 'n onderdakdek met braaigeriewe en het 'n lieflike uitsig op die berge.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
-Wildritte is beskikbaar vir 'n minimum van 4 persone.
-Neem kennis dat daar 16 km se grondpad is wat na swaar reën glad kan wees.
-Die inkloktyd is tussen 14:00 en 17:00 en die uitkloktyd is nie later as 10:00 nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 30 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kwaggashoek Game Ranch, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang