Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lê Lê Huisie @ Lekkerdroom Farm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lekkerdroom-plaas, Tesselaarsdal, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lê Lê Huisie @ Lekkerdroom Farm is 'n bekoorlike kothuis tussen ander eenhede op die Lekkerdroom-plaas in Caledon. Die kothuis het sy eie ingang en spog met 'n pragtige uitsig op die berg.

Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuisie is met 'n gasstoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die kothuis lei na 'n klein stoep met vuurmaakplek. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad met 'n braai-area wat gaste kan gebruik.

Kameelritte is op die perseel beskikbaar. Die plaas is slegs 25 km vanaf die Caledon Casino, 40 km vanaf Stanford en 38 km vanaf Hermanus. Aktiwiteite in die omgewing sluit wynproe, fietsry, perdry, swem en visvang in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lucas Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 39

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Lekkerdroom-plaas, Tesselaarsdal, Caledon, 7230, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lekkerdroom-plaas, Tesselaarsdal, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f0ad42efaabef0259751885f7975a9178586f09e53321b6887dadbc06a9f0e0d25df809a640e67f416e75e9df2b73f25891?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) Lekkerdroom Farm Tesselaarsdal 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3638107 19.5000661

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang