Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lê Lê Huisie @ Lekkerdroom Farm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lekkerdroom-plaas, Tesselaarsdal, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lê Lê Huisie @ Lekkerdroom Farm is 'n bekoorlike kothuis wat op die Lekkerdroom Plaas tussen ander eenhede in Caledon geleë is. Dit het sy eie ingang en bied pragtige uitsigte oor die berg.

Dié kothuis het slaapplek vir 2 gaste en is smaakvol gemeubileer met 'n dubbelbed. Dit maak gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet.

Die eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n gasstoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid maak oop na 'n klein patio waar gaste 'n oggendkoffie kan geniet en 'n heerlike vuur kan maak. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad met 'n braai-area vir gaste om te benut.

Gaste kan kameelritte geniet wat op die perseel beskikbaar is. Die plaas is slegs 25 km vanaf Caledon Casino, 40 km vanaf Stanford en 38 km vanaf Hermanus geleë. Doendinge in die omgewing sluit wynproe, fietsry, perdry, swem en visvang in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lucas Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 39

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Lekkerdroom-plaas, Tesselaarsdal, Caledon, 7230, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lekkerdroom-plaas, Tesselaarsdal, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f0ad42efaabef0259751885f7975a9178586f09e53321b6887dadbc06a9f0e0d25df809a640e67f416e75e9df2b73f25891?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) Lekkerdroom Farm Tesselaarsdal 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3638107 19.5000661

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang