La Corsica 15
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige R840 administrasiefooi per bespreking.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
- 'n Opsionele skoonmaakdiens is teen 'n ekstra koste per diens beskikbaar.
- Rook is verbode in die eenheid.
- Gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
-Die eenheid het 'n Openview-dekodeerder. Indien gaste DStv verkies, kan hulle hul eie dekodeerder saambring.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Beaumontlaan, Uvongo, Margate, 4275, KwaZulu-Natal