La Pirogue 1
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige R379 administrasiefooi per bespreking.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2024 tot 30 Nov 2024.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Gaste moet hulle eie handdoeke saambring.
Dokumente wat vereis word om 'n bespreking na te kom:
1. Kopie van ID/Paspoort
2. Bewys van adres (indien 'n burger van SA)
3. Getekende en voltooide besprekingsvorm en beprekingsreëls.
Nie by die tarief ingesluit nie:
Breekskadedposito van R1000
Geen geraas word toegelaat nie.
Let asb. dat besprekings vir onvergeselde onder 25-jaar nie toegelaat word nie.
'n Basiese skoonmaakdiens wat 'n uur duur is van Maandag tot Vrydag beskikbaar, maar sluit openbare vakansiedae en verblyf van 2 nagte uit. Dit sluit die opmaak van beddens, skoonmaak van badkamers, braai, vee en mop van vloere in. Let asb. dat skottelgoed nie ingesluit is by hierdie diens nie.
Net 2 voertuie word toegelaat, of 1 voertuig en 1 sleepwaentjie. Geen groot voertuie nie. Groot motors sal moeilik rondbeweeg.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: North Beach-weg 53, Westbrook, 0001, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang