Lands End 2
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: IJ Singleton-weg 29, Palmiet, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Lands End 2 is 'n knus woonstel in 'n skilderagtige area van Kleinmond. Dit is verbonde aan die eienaar se hoofhuis met die motorhuis wat die twee eiendomme skei, wat gaste privaat toegang bied. Dié eenheid is ideaal geleë sowat 1 km vanaf Palmietstrand en minder as 2,5 km vanaf Kleinmond se hoofstrand en middedorp. Dit is ook naby die hawe en verskeie restaurante in die omliggende area.
Dié eenheid het slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind. Dit bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die twee slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die area het 'n rusbank vir 'n kind. Elke badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Ander geriewe sluit 'n eetarea, 'n leefarea met 'n TV en DStv, 'n braai-area en veilige parkeerplek op die perseel in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- IJ Singleton-weg 29, Palmiet, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: IJ Singleton-weg 29, Palmiet, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang