Lank-gewag Cottages
Beskrywing
Dié lieflike kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof gasstoof, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die kombuis het 'n toonbank met sitplek vir 4 gaste. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n ingeboude braai. Die leefarea lei na 'n stoep en spog met asemrowende uitsigte oor die lowerryke omgewing en op die berge. Daar is ook 'n plonspoel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Kaggel
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Huisreëls
Die kothuis het nie elektrisiteit nie, maar het LED-lampe vir lig binne en buite.
Dit is 'n werkende plaas en alhoewel gaste se stilte gerespekteer word, gaan gaste wat weeksdae hier kuier trekkers en voertuie in die omgewing hoor.
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad van 1,5 km na die eiendom lei. Gaste moet asb. voor aankoms navraag doen oor die toestand van die grondpad, aangesien dit as gevolg van onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié lieflike kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof gasstoof, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die kombuis het 'n eetarea vir 4 gaste. Daar is 'n gemaklike sitkamerstel en 'n ingeboude braai in die sitarea. Die leefarea lei na 'n stoep en spog met asemrowende uitsigte oor die rustige omgewing. Daar is ook 'n plonspoel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Huisreëls
Die kothuis het nie elektrisiteit nie, maar het LED-lampe vir lig binne en buite.
Dit is 'n werkende plaas en alhoewel gaste se stilte gerespekteer word, gaan gaste wat weeksdae hier kuier trekkers en voertuie in die omgewing hoor.
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad van 1,5 km na die eiendom lei. Gaste moet asb. voor aankoms navraag doen oor die toestand van die grondpad, aangesien dit as gevolg van onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Roete 62, Lank-gewag, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang