Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lavender Cottages and Libertas House

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Sophia M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Asemrowende uitsig, rustig, alles wat jou siel benodig. Fantasties, alles wat jy nodig het en nog meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eon T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie lekker plek vir 'n wegbreuk. Lieflike plek met baie mooi uitsig en die kaggel is die kersie op die koek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rustig. Was perfek vir wegkom uit die stad. Naby genoeg vir 'n naweek en mooi area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celine J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Rus, pragtig. Vreeslike oulike gasheer! Baie (homey) en ongelooflik mooi omgewing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jabulani M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Lovely cottage, reminded me of the movie The Holiday. Lovely place, peaceful until the working farms' machinery starts making noise. Other than that, it is perfect for a quick getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barend B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Awesome. Baie lekker en mooi. Sal enige tyd weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle L
Kort verblyf
4.8
Sep 2024

Relaxing stay in quaint cottage. Loved the little cottage. It had everything I needed and some thoughtful extras (flask, hot water bottles, fruit, homemade rusks and muesli). Great views from the stoep and I loved walking through the apple blossoms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anzel B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Ontspanne rustige omgewing, pragtige tuin en verblyf. Baie oulike kothuis op 'n. Pragtige plaas in die Elgin Vallei. Ons hondekind was welkom, wat 'n groot bonus was. Die gasvrou was so behulpsaam en vriendelik. Alle inligting omtrent die omgewing was in die kothuis en daar is 'n koffiewinkel met ontbyt en middagete op die plaas. Lavender Cottage is die plek om in te bly as jy die Elgin Vallei besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dayna-gay F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Lovely, cozy and peaceful. A short but sweet stay. The cottage’s personal touches and lovely decor made for a very comfortable and enjoyable time for us. The kitchen also had everything we needed to do basic self-catering. I absolutely loved all the little gardens and enjoyed all the roses behind our cottage. Lots of farm roads to walk and explore and the farm cafe is beautiful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Heino L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Pragtig, stil en vriendelik is net 'n paar woorde om hierdie ervaring te beskryf. Vriendelike eienaars en spoedige diens en kommunikasie het hierdie asemrowende ligging vir ons net 10x verbeter. Ons kom vir seker weer terug na die mooi van Grabouw.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Highlands-weg 55, Cheverells Plaas, Elgin, 7180, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f29ae4002d2349b8c8ff29f04c9857874594adf95ebfb7d36e8d638582fc793f905709d26f2c519c4f60a9774ec5f5e9b14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 60 5 1 5 55 Highlands Road Cheverells Farm 7180 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.205892951314 19.04822667067

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang