Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Le Bay Lodge

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir Lowry-pas 7, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Le Bay Lodge is aan die voet van Hottentots Hollandberge. Le Bay is in Gordonsbaai geleë net 100 m vanaf die strand en 'n kort entjie se stap na die bekende Bikini Beach.

Le Bay het 7 kontemporêr versierde slaapkamers, almal met en suite-badkamers, lugversorging en waaiers met enkel- of dubbelbeddens.

Le Bay Lodge kan ook spyseniering vir klein funksies, troues en verjaarsdagpartytjies reël. Neem asseblief kennis aangesien dit 'n drankgelisensieerde eiendom is, mag geen alkohol op die perseel gebring word nie, aangesien daar 'n volledige kroeg beskikbaar is.

Gaste kan ook ontspan of 'n boek lees in die sitkamer of binnehof of by die kaggel sit. Die lodge kan gaste help om hul volgende reis te beplan en besprekings vir gaste se reis te maak.

Le Bay Lodge is 25 minute se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en 20 minute se ry vanaf Stellenbosch Wynlande. Le Bay is ideaal geleë vir uitstappies en dagtoere.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Konferensiegeriewe
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig
Vervoerdienste

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Jéan D
5.0
Fantastic, tentative and friendly staff, lovely breakfast, comfortable rooms. Sonja is fantastic, staff are friendly and tentative, bre...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Joanne M
5.0
Would recommend. Super helpful and friendly host. Went out of her way to assist me.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Anja V
Gesin met tieners
5.0
Great plek. Sonja was great. Sy het dinge so maklik gemaak. Baie goeie waarde vir geld. Lekker naby alles.
Des 2024
Terry N
Saam met lewensmaat
4.6
Incredible place with awesome scenery and fantastic staff. Very friendly staff and polite.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Nicole M
Besigheidsreis
4.4
Rustige wegbreek. Le Bay is pragtig versorg en baie netjies. Dit het 'n rustige atmosfeer waar mens kan ontspan. Hulle het my aangenaam verras met 'n ...
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Olwen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Sir Lowry-pas 7, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Le Bay Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir Lowry-pas 7, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4152069d94bd1542082c9203a8b483af757286dc5ae82bcfa5e8e393f42e385b5e81f75cef4f45cbc47692b0bbbe33f047ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 7 Sir Lowry Road Gordons Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.15644 18.86928

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang