Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leopard's Valley Guest Cottages

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 91 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Kobus P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Wondelike oorslaap. Wat 'n pragtige plek om oor te slaap. Ons was baie vriendelik ontvang en na ons kamer geneem. Pragtige gelyk parkeerings reg agter die kamers. Die kamer en kombuisarea is heerlik groot, mooi, skoon en baie netjies met genoeg beweegruimte. Met meer as genoeg koffie, tee, melkpoeier en suiker. Heerlike stort in die badkamer. Braai geriewe buite onder groot bome. Ek sal aanbeveel dat almal hier oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Fantastic place. Great place for a quick overnight stay or as a base for a longer stay to explore.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza N
1 nag
5.0
Aug 2024

Sal definitief weer daar slaap. Fantastiese oorslaapplek. Baie vriendelik en hulpvaardig. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elane V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Uitstekend Een van die beste oornagfasiliteite waar ons nog by tuis was. Kevin het ons met groot entoesiasme ontvang en werklik laat tuis voel. Nooit weer hoef ons te twyfel oor 'n goeie en lekker slaapplekkie nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juvan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Amazing. It was truly amazing. The hosts were very welcoming and in such good spirits. Tranquility was at its best. We are definitely going back there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marizanne P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Goeie waarde vir geld. Pragtige plek. Eienaars is baie vriendelik. Kan beslis die Leopard's Valley vir enige persoon aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melody M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Uitstekende gasheer, pragtige tuin, lekker gebraai. Wonderlik gebly. Pragtige ruim kamer, baie netjies versier, gehalte uit die boonste rakke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Gemaklik en skoon. Goed ingerigte, gemaklike verblyf. Veilige parkering vir voertuig en sleepwa/karavaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Lekker vir oornag bly as jy ver reis. Sagte bed met lekker kussings. Dit was maklik om die plekkie te kry. Die ontvangs was vinnig en vriendelik. Kamer was mooi netjies en skoon. Die dekor is pragtig en huislik. Naby aan winkels en eetplekke. Genoegsame en veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicola V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Veilige ligging en 'n goeie keuse vir oornag indien mens ver het om te reis. Ons is met regte Karoo gasvryheid ontvang! Veilige parkering was 'n bonus aangesien ons voertuig tot boordens toe volgepak was. Goed geplaas naby aan die hoofstraat maar ons het geen verkeer gehoor nie. Ferm matras het vir seker gemaak dat ons lekker geslaap het en goed kon uitrus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nikki Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 91

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bourkestraat 79, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46e20c050c4f6431e53857b9c3e603306891a9eedd0234bc7defcf3b724be7ebc5194f250283af8aca96469924362746b09d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 91 5 1 5 79 Bourke Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.25546286689 24.535270929337

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang