Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leopard's Valley Guest Cottages

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 100 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Lizette
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

It was wonderfully pleasant. We had a wonderful stay here. It was safe and secure and close to amazing restaurants. Kevin was a wonderful host and was friendly, kind, and polite. There was one adorable and friendly cat that was just as welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gawie G
1 nag
5.0
Jan 2025

Skoon en het aan ons behoeftes voldoen. Dit was net vir 'n oornag, en dit was basies maar skoon en genoeg. Sal net sê 'n airconditioner sal aanbeveel word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Rus en vrede kan hier gevind word. Ons ondervinding by Leopard's Valley Guest Cottages was indrukwekkend. Die eienaar het ons baie vriendelik welkom geheet en na ons blyplek gewys. Ons plekkie was gereed met aankoms en baie netjies en skoon. Behalwe dat ons nie van die swembad kon gebruikmaak in die warm weer nie, omrede die dorp 'n waterprobleem het nie, vind ek geen rede om nie weer van hulle gebruik te maak nie. Die atmosfeer is goed en die veiligheid gerusstellend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthia M
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

Graaf Reniet is a beautiful place to visit. Was conveniently and safely situated. However, it was much smaller than the picture indicated. No aircon made it extremely hot; there was a fan provided.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Zandalee S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Lekker gebly vir ons oornag slaap. Baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Wondelike oorslaap. Wat 'n pragtige plek om oor te slaap. Ons was baie vriendelik ontvang en na ons kamer geneem. Pragtige gelyk parkeerings reg agter die kamers. Die kamer en kombuisarea is heerlik groot, mooi, skoon en baie netjies met genoeg beweegruimte. Met meer as genoeg koffie, tee, melkpoeier en suiker. Heerlike stort in die badkamer. Braai geriewe buite onder groot bome. Ek sal aanbeveel dat almal hier oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Fantastic place. Great place for a quick overnight stay or as a base for a longer stay to explore.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza N
1 nag
5.0
Aug 2024

Sal definitief weer daar slaap. Fantastiese oorslaapplek. Baie vriendelik en hulpvaardig. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elane V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Uitstekend Een van die beste oornagfasiliteite waar ons nog by tuis was. Kevin het ons met groot entoesiasme ontvang en werklik laat tuis voel. Nooit weer hoef ons te twyfel oor 'n goeie en lekker slaapplekkie nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juvan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Amazing. It was truly amazing. The hosts were very welcoming and in such good spirits. Tranquility was at its best. We are definitely going back there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nikki Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 100

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bourkestraat 79, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46e20c050c4f6431e53857b9c3e603306891a9eedd0234bc7defcf3b724be7ebc5194f250283af8aca96469924362746b09d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 100 5 1 5 79 Bourke Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.25546286689 24.535270929337

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang