L'Escalier Cabanas 212
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige R600 skoonmaakfooi per bespreking.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie, maar een klein hond sal met vooraf goedkeuring aanvaar word.
Hierdie woonstel is in 'n woonstelkompleks geleë en harde musiek word nie toegelaat nie. Geraasvlakke moet tot 'n minimum beperk word.
Die braai-area is op die balkon en nie by die swembadarea nie.
Gaste moet asb. nie die wasgoed aan die balkonreling hang nie.
Indien gaste by balkon-area kuier, moet hulle asb. nie goed oor die balkon gooi nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandstraat 7, L'Escalier Cabanas, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang