LG1 Infinity
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coral-weg 89, Infinity Apartments, Blouberg, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
LG1 Infinity is 'n kontemporêre strandfrontwoonstel in die Infinity-woonstelblok in Bloubergstrand. Hierdie woonstel bied moderne geriewe en spog met 24-uur-sekuriteit en kelderparkeerplek.
Die smaakvolle woonstel het slaapplek vir 2 gaste, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit lei na die sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die skuifdeure van die sitarea lei na die stoep waar gaste hul oggendkoffie in die vars lug kan geniet met die geruis van golwe in die agtergrond. Gaste het ook toegang tot binne- en buiteswembaddens. Braaigeriewe is beskikbaar. Daar is 'n gimnasium op die perseel vir gaste wat aktief wil bly gedurende verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Beach House
Property ...
Eiendomme 46
Resensies 87
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Coral-weg 89, Infinity Apartments, Blouberg, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink LG1 Infinity het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coral-weg 89, Infinity Apartments, Blouberg, 7441, Wes-Kaap