Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Oak Garden Cottages

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 238 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Mallissa M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Lovely place. Had an amazing stay. Definitely value for money, was clean and comfortable to stay for the weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ettrusia V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Travel for business. Great for an overnight stay. Everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nathan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

It felt like home. It was very nice and we loved the setup; we enjoyed the cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barry B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Gemaklik, en goeie waarde vir geld. Ek het baie lekker gebly. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fernal L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Well deserved for the given price. My stay was brilliant, the place's cleanliness and surroundings make it feel extraordinary. Definitely value for your money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elana D
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Fantasties rustig. Dit was 'n heerlike naweek, al die familie bymekaar, en die braaiplek en al die spasie was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Pragtige, rustige verblyf met vriendelike gasheer, stylvolle en skoon cottages. Uitstekende verblyf by Little Oak Garden Cottages! Ek het onlangs by Little Oak Garden Cottages gebly en dit was ’n wonderlike ervaring! Die ligging is pragtig en rustig, met ’n mooi tuin en ’n kalm atmosfeer wat perfek is om te ontspan. Die cottages is smaakvol ingerig, baie skoon en toegerus met alles wat jy nodig het vir ’n gemaklike verblyf. Die gasvrou was uiters vriendelik en hulpvaardig, en het werklik gesorg dat ons welkom voel. Klein ekstras soos komplimentêre koffie en tee het die ervaring net ekstra spesiaal gemaak. Ek sal beslis Little Oak Garden Cottages aanbeveel aan enige iemand wat op soek is na ’n rustige en stylvolle wegbreekplek. Ek sal beslis terugkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Perfect overnight stay. Perfect for an overnight stay! Comfortable, clean, easy check-in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helene D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Perfek! Hierdie was perfek. Dis mooi en skoon en baie spasie om te ontspan. Die area is mooi en veilig. Dit was een van die beste plekke waar ek nog oornag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Gerieflik en gemaklik. Die bly was so vinnig gewees, maar baie gerieflik en gemaklik. Vreeslik mooi met baie spasie en 'n baie, baie vriendelike, oulike kat wat ek heeldag aandag kan gee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Madeleine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 238

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 870
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 870
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pleinstraat 29, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA619ed0c443c606d006bb21761b58a0ab30af6c7603a0fb59d564cd1d2bb94571918631c273757fd9f4e30879cffe4666a4f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R870 per nag (plek vir 2) 238 5 1 5 29 Plein Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.726351295562 18.962004003694

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang