Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lodge Umusa

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D1846, KwaMazambane, Kosibaai, 3973, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Lodge Umusa is in Kosibaai in die hartjie van die bosveld geleë en bied 'n eksklusiewe vakansie-ervaring aan natuurliefhebbers.

Die lodge bied 'n keuse aan gaste om óf op die kampeerplek óf in selfsorg-chalets te bly. Die chalets het 2 dubbelbeddens en 'n buite-eetarea.

Die oord se toewyding aan volhoubaarheid is duidelik in sy gebruik van hernubare energiebronne wat verseker dat gaste se verblyf beide genotvol en omgewingsverantwoordelik is. Hierdie eko-vriendelike oord is die ideale bestemming vir 'n onvergeetlike wegbreek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Lodge Umusa
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Philip Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • D1846, KwaMazambane, Kosibaai, 3973, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Lodge Umusa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Olifantkus KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D1846, KwaMazambane, Kosibaai, 3973, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe99af4a9a2a9c852751a4d5051edf93327cc134a8ecb26e1ea5e7ef6ec3517e097afc90bb48bb6f91c84212a04438de25f88?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 D1846 KwaMazambane 3973 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.953776315448 32.818432248359
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang