Lovemore Views
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lovemore-singel 23, Perridgevale, Gqeberha, 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Lovemore Views is in 'n rustige buurt op 'n heuwel geleë en bied panoramiese uitsigte oor die stad en see. Die kalm omgewing bied ontspannende en verkwikkende verblyf.
Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n bad en stort in die badkamer en daar is ook 'n aparte gastetoilet.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die verblyf is naby 'n verskeidenheid winkels, restaurante en vermaakopsies.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Salwa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Lovemore-singel 23, Perridgevale, Gqeberha, 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Lovemore Views het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lovemore-singel 23, Perridgevale, Gqeberha, 6001, Oos-Kaap