Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luiperdskloof Safaris

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mathieu Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 24 resensies vir Luiperdskloof Safaris
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Mitch P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mitch P

Ontspannend, veilig, vriendelik, skoon natuur dam en riviere.

Skoon blyplek en baie vriendelike gasvrou. Joyce was ook baie vriendelik en het ons tuis laat voel. Ons sal beslis weer gaan kuier. Uitstekende waarde vir geld.

Annemare V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemare V

Pragtig, rustig en veilig.

Hulle het werklik uit hul pad gegaan om ons tuis te laat voel. Pragtige natuur en baie wild. Volledig toegerus. Gaan vir seker weer.

Lerato C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lerato C

I enjoyed everything. Except for the game drive; the car broke down and we had to cancel.

Apart from that I'm very happy and enjoyed my stay.

Helena V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helena V

Rustig, stil, mooi! Het die kuier baie geniet!

Luiperdskloof het vir ons groter familie 'n heerlike wegbreek kans gegee. Dit is stil, rustig en was lekker om op 'n wildsrit ook te kon gaan!

Freek V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Freek V

Potential to be a peaceful break away.

Overall we enjoyed the stay at Luiperdskloof Safaris, and our early arrival was accepted. For us as a family, the layout was okay as there is only one en suite bathroom on the first floor. The space for a further 5 people upstairs has to use a small bathroom on the ground floor. The outside en suite bathroom to the main bedroom shares a window with the shared bathroom, which is not very private. We were advised on arrival that there is another group with young kids riding around on their motorbikes and that they will pass once or twice a day; however, it was very regular and ultimately spoiling the quiet atmosphere. Check ahead for hunters as well. We enjoyed the walks on the farm.

Thebi M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thebi M

Enjoyable.

It was peaceful and restful.

Deon H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon H

Rustige kuier met alles wat nodig is.

Derick het ons op 'n uitstekende wildrit geneem.

Peter D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter D

Baie lekker rustige atmosfeer in die bos, sal beslis weer gaan.

Love die plek. Ek sal net graag meer van die 4x4-baan wou sien.

Johanna M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna M

A perfect place to be.

We enjoyed every moment, we felt like we were owning the place, and the staff are friendly.

Andre V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V

Baie rustig.

Baie lekke, en baie rustig.

Riaan B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan B

Very nice place to stay and lodge is perfect. Only the bathrooms that need a bit of a upgrade.

The bathrooms were not so nice as the lodge because one bathroom had no curtain around the bath and the rest of the bathroom got wet after you shower.

Marzanne W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marzanne W

Ideal weekend relaxer.

What a weekend! Will definitely recommend. Friendly hosts and staff. Very neat and clean. We had a variety of family members from a young child, teenagers and elderly and all enjoyed the stay. A big bonus is that there is really no signal, no tv, no internet! Saw a lot of animals and had enjoyable weather.

Belinda V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda V

Ons het baie lekker gebly.

Die plek was baie skoon en netjies, als wat ons nodig gehad het was daar. Baie dankie! Ons sal beslis weer kom.

Maryke S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke S

Ons en ons kinders en kleinkinders het ongelooflik lekker gekuier.

Roei op die dam met hulle bootjie. Wildrit was ongelooflik lekker.

Ellen M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen M

Relaxing.

All staff was kind and helpful. Amazing place for unwinding and taking a break from city life.

Douw S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Douw S

Ek het gegaan om swartwitpense af te neem en dit was heerlik.

Sou graag die plek wou sien wanneer die jagseisoen weer oop is en buitelandse besoekers weer die plek vol sit.

Keabetswe N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keabetswe N

The place was clean, hospitable and very private. The vast number of animals are all around the farm, very beautiful.

There are buffaloes on the farm, giraffes and many other animals. The drive from the main road has a beautiful view of the surrounding mountains.

Terry H - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terry H

Beautiful setting, friendly hosts, good fishing.

I would recommend the lodge for a relaxing weekend.

Kobus B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus B

Fantasties.

Puik, netjiese huis en fantastiese braai-area.

Denise S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise S

Fantastiese geriewe, gasvrye personeel, lieflike uitsig, pragtige verblyf. Pragtige wild. Was net 'n plesier om daar te wees.

Ons verblyf by Luiperdskloof Safaris was van die bespreking af puik. Ek het dadelik terugvoer gekry en het presies geweet wat ek te wagte kan wees. Met ons aankoms is ons vriendelik ontvang en die blyplek het alle verwagtinge oortref. Pragtige ruim huis. Baie netjiese kamers. Netjiese badkamers, ruim kombuis, lieflike spens, meer as genoeg yskaste en vrieskas vol ys. Lieflike braaigeriewe met oorgenoeg hout waar ons tot laataand gekuier het. Die game-drive was 'n wonderlike belewenis. Pragtige wild, pragtige omgewing. Professionele gids wat die rit nog beter gemaak het. Dit was 'n onvergeetlike naweek! Prys baie billik!

Monique V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique V

Beter in werklikheid as op foto's.

Die verblyf was regtig lekker en mens kon enige tyd net laat weet as daar iets kort. Dit was regtig 'n lekker naweek in die natuur saam met familie.

Shimone P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shimone P

Baie ontspannend.

Lieflike plek. Vriendelike mense. Heerlike naweek.

Clive D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Clive D

Rustig, maar slegs vir 4x4.

Rustig. Geen koffiefasiliteit in kamer. Geen dubbelbed. Enorme koste vir daaglikse skoonmaakdienste.

Dion V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dion V

Sal weer besoek, voorwaar 'n plesier, goeie diens en vriendelikheid!

Groot plesier om hier te kuier! Skoon en netjies. Vriendelik. Baie wild om te besigtig.

Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Naaupoort Plaas 518kr, Modimolle, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVmNjhlM2U4LTNlMjEtNDIxYy1hMWZhLTNhMmNkNDY2ODcyYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 Farm Naaupoort 518kr Modimolle 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -24.586965811627 28.550065532402
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang