Luiperdskloof Safaris
Beskrywing
Die chalets in die Rhino Lodge het elkeen 'n dubbelbed en 'n enkelbed en bied slaapplek aan 3 gaste. Elkeen het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Elke chalet het 'n yskas, maar deel die gebruik van 'n kombuis met 'n stoof, eetgerei, breekware en 'n inloopvrieskas.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Ys, vuurmaakhout en gesuiwerde water word voorsien.
Huisreëls
Alle maaltye is teen 'n ekstra koste beskikbaar en moet vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Uilsnes Huis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer, tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed, en die vierde slaapkamer het 'n enkelbed en 'n stapelbed. Die eerste badkamer het 'n stort, toilet en wasbak en die tweede badkamer het 'n bad, toilet en wasbak. Dit het sy eie privaat kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die swembad by die lodge kan gebruik word indien daar nie volbespreek is nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Ys, vuurmaakhout en gesuiwerde water word voorsien.
Huisreëls
Alle maaltye is teen 'n ekstra koste beskikbaar en moet vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die selfsorg huis kan in total 5 gaste akkommodeer en beskik oor 'n oopplan-sitarea, -eetarea en -kombuis,en buite sit area. Daar is 'n etenstafel in die eetarea, sowel as op die stoep, waar wild ook besigtig kan word. Die leefarea het aan buide kante groot skuif deure uit na stoep. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv-kanale. Dié smaakvolle huis het 2 slaapkamers, lugversorging en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningrootte-bed en 'n en suite-badkamer asook 'n unieke buitestort. Die tweede slaapkamer kan of 1 koningingrootte-bed of in 2 enkelbeddens en dubbel bed omskep word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Twee gratis wildritte en skoonmaakdienste is ingesluit. Ys, vuurmaakhout en gesuiwerde water word voorsien.
Huisreëls
Alle maaltye is teen 'n ekstra koste beskikbaar en moet vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir 10 gaste en beskik 4 slaapkamers en 3 badkamers. Slaapkamer 1 beskik 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak, slaapkamer 2 beskik ook 'n dubbelbed en 'n buitestort met toilet, slaapkamer 3 beskik 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en slaapkamer 4 beskik 'n enkelbed. Slaapkamer 3 en 4 maak gebruik van 'n gedeelde badkamer met 'n stort-oor-bad. Daar is 2 enkelbeddens in die leefarea om nog 2 gaste te akkommodeer. Ander geriewe in die kamer sluit 'n volledig toegeruste kombuis, eetarea, sitarea, kaggel, kluis, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi en 'n TV met DStv in. Hierdie eenheid het ook sy eie privaat ingang, patio en swembad. Hierdie eenheid is die enigste eenheid wat troeteldiervriendelik is aangesien dit omhein is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Alle maaltye is teen 'n ekstra koste beskikbaar en moet vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 30 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Naaupoort Plaas 518kr, Modimolle, Modimolle, 0510, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang