Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lushof Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Lushof, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lushof Lodge bied gasteverblyf met etes of op 'n selfsorgbasis en is op 'n plaas ongeveer 55 km van Colesberg af. Die plaas is die ideale basis om die Gariepdam, wat 23 km ver is, te besoek.

Verblyf is beskikbaar in 3 aparte kothuise wat elk slaapplek bied aan 2 tot 7 gaste. Die eenhede het of 1 of 2 aparte slaapkamers met 'n privaat badkamer. Elke eenheid het 'n oopplan-kombuis met -leefarea. Twee van die eenhede het braaigeriewe en lugversorging. Linne en handdoeke word voorsien.

Heerlike tuisgemaakte etes word daagliks by elke kothuis bedien. Die gasteplaas het 'n speelarea vir kinders en gaste is welkom om op die plaas rond te stap of na die rivier te stap.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 112 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Johan J
Saam met lewensmaat
5.0
Beste ervaring en so mooi omgewing! Baie lekker ervaring. Netjies, goeie diens, veilig en die uitsig is uitstekend!
Feb 2025
Czarina D
Saam met vriende
5.0
Gasvry, professioneel en gerieflik naby N1. Baie lekker gebly, heerlik geslaap en veilig gevoel.
Feb 2025
Marius V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gebly en ge-eet. Goeie oorslaap plekkie, goed ingerig, lugversorging in sitkamer baie werd in warm somer, ongelukkig nie in slaapkamers nie, w...
Sien meer
Feb 2025
Helen W
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect for a night over, close to the N1. Perfect farm style stay over, close to the N1.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Marizanne L
Gesin met tieners
5.0
Altyd lekker! Sal vir seker weer gaan besoek! Dit was ons tweede besoek en dit was fantasties, soos laas keer. Lize is baie gasvry en dit is lekker om...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 112

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Plaas Lushof, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Gaste dink Lushof Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Karoo Vrystaat
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Lushof, Gariepdam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATQL4qXXzPR7DXwr9WMO3NfcBF1XVl8CXJ7GIF9Bu6oCfSvrHXz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 112 5 1 5 Lushof Farm Gariepdam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.476867635142 25.563354283155

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang