Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lydall Wild Tranquil Garden Suites

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eccleston-singel 96A, Bryanston, Johannesburg, 2191, Gauteng
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lydall Wild Tranquil Garden Suites is in Bryanston in Johannesburg geleë en bied kwaliteit-verblyf wat ideaal is vir vakansiegangers en sakereisigers. Dit is sentraal geleë tussen Sandton se sakekern en Montecasino en net minute weg vanaf korporatiewe kantore in Bryanston. Reisigers wat na privaatheid en gerief soek na 'n besige dag sal veral tuis voel hier.

Die suites is in 'n stil en veilige inheemse tuin geleë. Daar is topgehalte-meubels en afwerkings om waarde vir geld te verseker. Die kamers is ten volle gemeubileer met luukse linne en afwerkings. Elke kamer beskik oor 'n aparte slaaparea met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n sitarea en 'n goed toegeruste kombuis met tee- en koffiemaakgeriewe, asook kapsules vir die Nespresso masjiene. Gaste het toegang tot gratis WiFi en DStv in die eenheid. Elke eenheid het 'n aparte ingang, veilige parkeerplek en word 6 dae 'n week skoongemaak.

Gaste sal die stilte, privaatheid en rustigheid van die groot tuin en die luukse geriewe geniet. Die tuin lok ook baie voëls. Al die nodige geriewe is nabygeleë, met hope winkels en restaurante om van te kies.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Italiaans

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Drika K
Besigheidsreis
5.0
'n Natuur paradys in die besige stad. Veilig. My oornagplek vir die toekoms! Lekkerder as lekker! Pragtig, netjies, sentraal, alles wat jy nodig het. ...
Sien meer
Aug 2024
Madelein L
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig en gerieflik. Veilig en baie skoon. Heerlike bed en kwaliteit linne. Pragtige tuin.
Aug 2024
Leon M
Besigheidsreis
5.0
Baie netjies, skoon, stil en veilig. Baie netjies, skoon, stil en veilig. Sal beslis weer daar oorslaap as ek in die omgewing is.
Aug 2024
Wikus J
Besigheidsreis
5.0
Baie netjies en modern. Sien sterre.
Aug 2024
Tony K
Besigheidsreis
5.0
Great location, clean and high quality amentities. A really super place to stay on a business trip for a few days! A well-appointed cot...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Terry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Eccleston-singel 96A, Bryanston, Johannesburg, 2191, Gauteng
  • Gaste dink Lydall Wild Tranquil Garden Suites het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eccleston-singel 96A, Bryanston, Johannesburg, 2191, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFlMzM1ZDFiLTNkOGItNDEwMy1hNDUxLTg1ZDkzNTVmMzBjNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 96A Eccleston Crescent Bryanston 2191 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.053628793479 28.034393730164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang