Lydall Wild Tranquil Garden Suites
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eccleston-singel 96A, Bryanston, Johannesburg, 2191, Gauteng
- Vanaf R1 135 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lydall Wild Tranquil Garden Suites is in Bryanston in Johannesburg geleë en bied kwaliteit-verblyf wat ideaal is vir vakansiegangers en sakereisigers. Dit is sentraal geleë tussen Sandton se sakekern en Montecasino en net minute weg vanaf korporatiewe kantore in Bryanston. Reisigers wat na privaatheid en gerief soek na 'n besige dag sal veral tuis voel hier.
Die suites is in 'n stil en veilige inheemse tuin geleë. Daar is topgehalte-meubels en afwerkings om waarde vir geld te verseker. Die kamers is ten volle gemeubileer met luukse linne en afwerkings. Elke kamer beskik oor 'n aparte slaaparea met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n sitarea en 'n goed toegeruste kombuis met tee- en koffiemaakgeriewe, asook kapsules vir die Nespresso masjiene. Gaste het toegang tot gratis WiFi en DStv in die eenheid. Elke eenheid het 'n aparte ingang, veilige parkeerplek en word 6 dae 'n week skoongemaak.
Gaste sal die stilte, privaatheid en rustigheid van die groot tuin en die luukse geriewe geniet. Die tuin lok ook baie voëls. Al die nodige geriewe is nabygeleë, met hope winkels en restaurante om van te kies.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Terry Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Eccleston-singel 96A, Bryanston, Johannesburg, 2191, Gauteng
- Gaste dink Lydall Wild Tranquil Garden Suites het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eccleston-singel 96A, Bryanston, Johannesburg, 2191, Gauteng