Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mabalingwe - Dream Of Nature

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Hendrie P
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Apr 2023

Baie lekker plek. Reg vir 6 mense. Die hangkaste in die kamers se deur kort aandag en die swembad se pomp was baie lanklaas skoongemaak. Anders is dit 'n pragtige stil plek en jy kan vir ure saamkuier. Selfoonsein is baie swak.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ansonet O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2022

Naweek weg saam met vriende. 'n Ongelooflike naweek in 'n pragtige huis omring met wild en natuurskoon. Ons sal beslis weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annindita H
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2022

Clean, spacious, adventurous and has a well-equipped kitchen. The house accommodates 6 people instead of +/- 8 as advertised. So I would adjust this. Otherwise, a wonderful space. Very spacious kitchen and living room. The beds were very comfortable too and there were lovely showers. The pool area is stunning with a great view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margo D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2022

Fantastiese uitsig en mooi gerieflike huis. Het baie lekker gekuier en sal verseker weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bianca K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Sep 2022

Gemaklike huis met alle toebehore. Baie lekker blyplek - kuierarea is fantasties.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Brian S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Rustig en ontspannende atmosfeer. Goeie ligging en ideaal vir familie of klein groep vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jitesh R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2021

Excellent. Definitely better than expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Therese
Mabalingwe - Dream Of Nature
Many thanks. Hope you going again. Regards. Therese

Wynand S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2021

Was asemrowend! Baie mooi uitsig, kaggel in huis is fantasties. Braai- en kuier-area was lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rochelle R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2021

The stay was amazing! The house catered for everything we needed and the fireplace was absolutely wonderful. The scenery is breathtaking and we were visited by a friendly warthog and mongoose adding to the experience. We had a wonderful time at this unit and are definitely going back for more. The only improvement I would suggest is for the map that was given. It was a bit confusing at first and the first dirt road (indicated for the unit by boards on the side of the road) is unnecessary and not for normal cars (rather 4x4). Stick to the tar road until you pass reception.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Therese
Mabalingwe - Dream Of Nature
Many thanks and hope you going again Therese

Brenden B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2021

Baie gerieflik en pragtig. Alles baie lekker gewees en al die nodige was beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Therese Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 5 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 5 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Rooiberg, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa30c63b9ab1de520128297d3dcf4b2ac1428c4047647eedea0496350cb9319d627241bbac9d6c7322630f34281f656277871?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 8) 53 5 1 5 R516 Rooiberg 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.842277 28.048378

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang