Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mabalingwe Elephant Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 223 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Annelize R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Dit was 'n heerlike naweek. Die eenheid was netjies en skoon. Die wild om die huis het die naweek nog lekkerder gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeline M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Heerlike rustige naweek. Heerlike rustige naweek. Dit was fantasties. Ons het baie lekker gebly en baie diere gesien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Fantasties - Absoluut die moeite werd. Sal beslis weer gaan. Elephant Lodge is beslis die moeite werd om na toe te gaan. Hulle het soveel moeite gedoen - ons het op Valentynsdag daar aangekom en daar was roosblare en sjokolades op die bed gestrooi. Die privaat bomatjies vir elke eenheid is fantasties. Alles wat 'n mens kan nodig hê, is daar. Dis soos om 5-ster op vakansie te gaan teen kamp pryse. Ek gee 'n 20 uit, want daar is regtig nie enigiets om oor te kla nie. Sal beslis weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naomi D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Fantastiese kliente diens. Sal beslis aanbeveel. Besonderse spesiale naweek gewees wat net nog beter gemaaknis deur fantastiese kliente diens. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nic C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Lekker kuier doen dit soveel moontlik. Stilte, natuurskoon om die woonstel, die braai geriewe was gerieflik, skoon en netjies, die woonstel gemaklik uitgelee met alles wat nodig is, naby die in/uitgang, ontspanningsgeriewe naby.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Rustige atmosfeer. Lekker vir vinnige wegbreek. Was baie lekker. 4x4 route oor die berg was nogal uitdagend. Kan dalk borde opsit vir moeilikheidsgraad van roetes.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie netjies en ontspannend afhangend van wie kom kuier! Lol. Baie lekker gebly en ons gate uit geniet. Wild sommer tot op jou voorstoep. Van bokke, varke tot olifante het kom hello sê! Lekker geskrik, maar was baie lekker! Yolanda was ook 'n ster met haar reëlings en het mens heeltyd op hoogte gehou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marc M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Great. Everything was great, clean, good location, great experience from start to finish.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Armandt P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Mabalingwe wegbreek. Ons het baie lekker gebly vir die naweek. Alles wat ons nodig gehad het, was in die huisie beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Heerlik. Het baie lekker gebly. Baie sentraal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Yolanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 223

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabalingwe Natuurreservaat, R516, Bela-Bela, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e4d487a85ee440dd721035f423af52c27bb18f0c68855c78a7d24c06675b90227e944fe850866711932a3b54a57ac0894d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 3) 223 5 1 5 Mabalingwe Nature Reserve R516, Bela-Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -24.822157740712 28.062489263907

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang