Mabalingwe Elephant Lodge
Beskrywing
Dié eenheid het 2 enkelbeddens of 1 koninggrootte-bed, ’n en suite-badkamer met ’n stort, wasbak en toilet. Daar is ’n leefarea met ’n TV en 'n slaapbank vir 'n kind. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Die kombuisie is toegerus met ’n tweeplaatstoof, ’n mikrogolfoond, yskas, koffie-en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die chalets het elk hul eie aparte, privaat boma.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Kinders kan op versoek teen 'n ekstra koste geakkommodeer word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed, ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak en ’n leefarea met ’n TV en 'n slaapbank vir 'n kind. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Die kombuisie is toegerus met ’n tweeplaatstoof, ’n mikrogolfoond, yskas, koffie-en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die eenheid het elk hul eie aparte, privaat boma.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Kinders kan op versoek teen 'n ekstra koste geakkommodeer word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mabalingwe Natuurreservaat, R516, Bela-Bela, Bela-Bela, 0480, Limpopo