Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 270B Patrys

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.9/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 441

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 29 resensies vir Mabalingwe Elephant Lodge Unit 270B Patrys
Netheid
3.6/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.0/5
Lizelle L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle L

Baie rustig.

Dit was heerlik om te ontspan en die huisie was baie gemaklik en gerieflik.

Dorothy L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy L

Rustige omgewing.

Baie gerieflike verblyf, net geen ligte met load shedding nie. Daar is 'n draagbare lig maar het nie gewerk nie en ons was 2 ure in die donker. Die bad het nie 'n prop gehad nie.

Morne V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne V

Nothing to complain about. Our stay was great.

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 270B Patrys is great, and would definitely recommend it to anyone and everyone. The website made our booking very easy with no complications at all.

Sello M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sello M

Fantastic.

It was the most fabulous experience and the place is so beautiful. All the guests get to interact with others. It's amazing to stay in Mabalingwe, 100%.

Lorraine V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lorraine V

Heerlike naweek wegbreek.

Eenheid goed toegerus vir 'n naweek wegbreek.

Corlie B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Corlie B

Ontoereikend.

Teleurstellend. Kombuishoekie onprakties, slegs 2 van elke eetgerei, klein prep bowl wasbakkie buite, geen pan vir ontbyt, toiletdeur maak nie toe nie, dakwaaier werk nie, beddens kort 'n opgradering.

Johan V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Baie geniet.

Veiligheid is goed. Plek is netjies.

Thandi L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Thandi L

Nice and quiet.

It's good for peace of mind.

Dorothy D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy D

We thoroughly enjoyed it.

Toilet door does not close properly. Outside light was not working. Other than that, it was a lovely experience.

Jean-marie H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jean-marie H

Fantasties.

Was baie lekker gewees. Ons geniet die verblyf by Mabalingwe baie en kom gereeld. Die eenheid kan dalk net aandag gee aan hulle toilet.

Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Monique J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique J

Fantasties!

Puik diens! Waarde vir geld. Ons het die diere vreeslik geniet en dit is so gerieflik dat ons met ons eie voertuig op 'game drive' kon gaan. Die eenheid is soos dit geadverteer word. Sal definitief kan aanbeveel vir mense.

Ragel L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ragel L

Baie rustig, hou baie van Mabalingwe, ek was al seker 30 keer daar.

Ek hou biae van Patrys no 270b, al wat ek net sal aanbeveel is dat die plekkie bietjie skoner kan wees, veral agter die deure en spinnerakke orals in die kaste, maar ek het verby dit gekyk, dit was lekker gewees.

Andra Ferreira N - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andra Ferreira N

Was heerlik.

Die ligging van die eenheid is lieflik en ons het baie lekker gekuier. Dit is baie jammer dat daar geen warm komberse in die winter voorsien word en dat ek geen terugvoer van die eienaar daaroor kon kry nie.

Philip T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip T

Bekostigbare, basiese akkommodasie, nie luuks nie, maar voldoende toegerus vir 'n aangename verblyf.

Waarde vir geld akkommodasie, goed geleë in 'n wonderlike park.

Gerhard V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard V

Neutraal.

Sou meer inligting oor lodge se algemene reëlings wou sien op website sodat al die gaste en staf ingelig is oor die algemene werking van die lodge as geheel. Sommige staf kon my nie help met my versoeke nie. Net 'n voorstel. Andersins lekker gewees om in die natuur te wees.

Lenore L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Lenore L

Teleurstellend.

In vergelyking met vorige verblyf in ander eenhede (wat heelwat goedkoper was) was Elephant lodge teleurstellend. Geen braaitoebehore of rooster nie. Moes een gaan koop. Moenie dat die privaat badkamer julle mislei nie. Die bad is smal vir 'n nommer 10-grootte persoon en as jy bad kan jy nie vooraf die kraan oopdraai nie, jou arms kan nie bykom nie. Jy moet letterlik in die bad inklim om dit oop te draai. Dit sal alleen werk as jy in die bad staan en stort.

Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Monique S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique S

Lekker vir 'n kort wegbreek.

Ons het so lekker ontspan by Mabalingwe. Die kamer is gerieflik vir 2 mense, met 'n lugversorger! Definitief 'n bonus hier in die Limpopo omgewing. Ons het dit geniet dat die hoofkomplek stapafstand was. Ons sal definitief weer hierdie eenheid bespreek.

Yolandi E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Yolandi E

Lekker en rustig.

Die eenheid se mikrogolfoond werk nie. Die badkamerteëls is gebreek en die toiletsitplek is ook gebreek.

Thabo T - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thabo T

Great.

The stay was great. Monique’s hospitality and services was amazing. The game ranger was a great champ, he made sure my partner and I were well taken car of even after I injured my ankle.

Marius D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius D

Baie netjiese eenheid, en enige tyd weer die plekkie bespreek.

Plekkie is baie skoon en netjies, ideaal vir 'n vinnige wegbreek.

Monique J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique J

Baie tevrede.

Ons was baie tevrede met die Eenheid 170 Patrys(b). Die bestuurder het uit haar pad uit gegaan om ons te akkommodeer. Die ligging van die eenheid is baie sentraal en is loopafstand (60 m) van al die aktiwiteite af. Swembad, tafeltennis, tennisbaan, kafee, koffiewinkel en game drives. Die diens was baie goed en ek sal weer Patrys bespreek.

Wollie P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wollie P

Het heerlik gebly.

Het heerlik gebly. Dankie vir ekstra waaier. Maar 'n aircon kan 'n groot verskil maak en dalk bietjie groter yskassies, veral vrieshokkie. Veral as mens vir langer as 3 dae wil oorbly. Verder is alles puik.

Selma D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Selma D

Gerieflik geleë en netjies!

Oulike plekkie en baie netjies, lekker braai-area met effens privaatheid en lekker ontspannend.

Izak En Elmarie M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Izak En Elmarie M

Lekker en ontspanne.

Baie dankie.

Lungile D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lungile D

The staff members are very friendly and helpful.

Please deal with the spider webs in the rooms and the network is not good. Helpful and friendly staff members. We felt a bit like outcasts, especially in the pool area.

Ria V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ria V

Oor het pragtige natuurskoon en baie wild gesien.

Ons verblyf was okay, jammer ons het nie n dubbelbed gekry nie en miere het ons weggedra.

Esti D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Esti D

Die eenheid was nie gemerk nie so ons het in die verkeerde eenheid opgeëindig.

Daar is geen nommers of name op die eenhede nie. Alles is baie onduidelik. Ons het opgeëindig in 'n ander eienaar se eenheid, 169 Pumba (Andre en Maretha). Maretha het my geskakel en my uitgetrap en my beskuldig as 'n inbreeker. Ons het toe na die regte eenheid oorgetrek 21:00 die aand. Ons het twee aande gebly en besluit om maar vroeër huis toe te gaan. 'n Week later sms die eienaar van 169 my en beskuldig my dat ek eers die volgende oggend by hulle eenheid uit is en dat hulle regstappe gaan neem. Ek en my man het regtig glad nie die 2 dae geniet nie en ons voel ons het ons geld gemors.

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI3Yjk5Y2NhLTBjZjctNDU1MC05MTMyLTFlMzg1NDEyNWJhZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 Off the R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.821627372972 28.063081185242
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang