Henna's House
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R900.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Gaste moet asseblief hul eie handdoeke saambring.
Om DStv te bekyk, moet gaste asseblief hul dekodeerder, afstandbeheerder en slimkaart saambring om DStv te bekyk.
Neem asseblief kennis dat die solderkamer via trappe toeganklik is en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
kaartfasiliteit is beskikbaar.
Troeteldiere sal onder geen omstandighede toegelaat word nie.
Bring asseblief jou eie braairooster en skoonmaakmiddels saam.
Slegs die aantal gaste wat bespreek is, sal geakkommodeer word soos versoek. Geen bykomende gaste sal toegelaat word nie..
Skottelgoed moet met vertrek gewas, droog en weggepak word, of 'n boete sal van die sleuteldeposito afgetrek word.
Verblyf word op eie risiko gebruik.
Geen terugbetaling sal gegee word indien gaste besluit om vroeër as die vertrekdatum te vertrek nie.
Sleutels sal nie oorhandig word voordat die volle huurbedrag vereffen is nie.
Reg van toelating voorbehou.
Kontantdeposito-bankfooie is deur die gas betaalbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: James Orchard-straat 17, L'Agulhas, 7286, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang