Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maggie May House Boat

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jetty-straat 1, Colchester, 6175, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 999 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Maggie May House Boat is 'n lieflike en rustieke huisboot op die Sunday's-rivier.

Die huisboot het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -sitkamer met 'n slaapbank. Die slaapkamer het 'n skuifdeur. Daar is ekstra matrasse vir gaste wat hulle eie bed verkies. 'n Tweemantent is ook beskikbaar om op die boonste dek te gebruik indien daar nie genoeg plek in die kajuit is nie. Alle beddegoed en badhanddoeke word voorsien.

Die boot is te alle tye aan die eienaar se jetty vas. Gaste kan maaltye by A Taste of Africa Restaurant geniet. Maaltye is nie ingesluit by die verblyf nie, maar die boot bied selfsorggeriewe, soos 'n gasstoof, mikrogolfoond en 'n yskas. Daar is ook 'n inkopiewinkel wat stapafstand van die huisboot af is.

Partytjies en funksies word nie toegelaat nie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xDubbelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.0
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Karl Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 56

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Jetty-straat 1, Colchester, 6175, Oos-Kaap
  • Gaste dink Maggie May House Boat het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 999
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 999
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jetty-straat 1, Colchester, 6175, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4e0ec2581987564d57b5f2ef1cf723d5613d388e923fe822b4d5439d7d155632d54dfe0302953b207790aac04f8f1adb09a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 999 per nag, vir 6 mense 8 5 1 4 1 Jetty Street Colchester 6175 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.691539 25.829126

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang