Majestic 103
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gousstraat, Van Ryneveld, Strand, 7139, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Majestic 103 is 'n pragtige selfsorgvakansiewoonstel in 'n gebou in die hartjie van Strand en is ideaal vir 'n gesin of 2 paartjies. Die verblyf spog met wonderlike see-uitsigte en is stapafstand vanaf die strand.
Dié oopplan-woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die kombuis is met 'n induksieplaat, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die kompleks is net 'n paar tree vanaf die strand en promenade.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Noelene Geverifieer
Eiendomme 19
Resensies 15
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Gousstraat, Van Ryneveld, Strand, 7139, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gousstraat, Van Ryneveld, Strand, 7139, Wes-Kaap