Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Majestic View

Selfsorg
Wo.
2de2Apr
Do.
3de3Apr
Vr.
4de4Apr
Sa.
5de5Apr
So.
6de6Apr
Mo.
7de7Apr
Di.
8de8Apr
Wo.
9de9Apr
Do.
10de10Apr
Majestic View
Slaapplek vir tot 6 mense
VOL
VOL
VOL
R4 000
per nag
vir 6
R4 000
per nag
vir 6
R4 000
per nag
vir 6
R4 000
per nag
vir 6
R4 000
per nag
vir 6
R4 000
per nag
vir 6
R4 000
per nag
vir 6
R4 000
per nag
vir 6

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1200 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Rook word streng by die gastehuis verbode.

Hierdie verblyf bied slaapplek aan 6 gaste, maar kan 1 ekstra gas teen 'n ekstra koste akkommodeer indien dit vooraf gereël is.

Verkieslik geen troeteldiere nie, tensy dit vooraf met die eienaars gereël is.

Slegs klein troeteldiere. 'n Addisionele fooi sal gehef word op enige troeteldiere, indien ooreengekom. Hierdie bedrag moet betaal word en bewys van betaling moet 'n week voor aankoms aan die eienaar gestuur word. Geen troeteldiere word op of in die beddens, of op die meubels toegelaat nie en moet goed opgelei wees. Enige skade wat deur troeteldiere aangerig word, sal dienooreenkomstig gehef word.

Ons bied ook 'n opsie waar ons 'n paar items vir jou kan aankoop (spesifiek vir motorfietsryers) en u houtskool, ys, braaivleis, ens. kan versoek en ons sal dan 'n addisionele fooi hef vir die diens sowel as die koste vir die goedere wat gekoop word.

Dit moet privaat met die gashere gereël word met die besprekingsbevestiging.

'n Vrywaringsvorm moet voor aankoms ook voltooi en aan die gashere teruggestuur word met bespreking saam met ons bepalings en voorwaardes.

Geen skoonmaakdienste is vir normale verblyf beskikbaar nie. Langtermynbesprekings sal ook 'n ekstra fooi vir skoonmaakdienste hê.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R4 000
R 4 000 R 3 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf R4 000
R 4 000 R 3 600
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Virgiliastraat 12, Mount Anderson, Sabie, 1260, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4a53eadb8d5ead96f387d09ce5259fb8042b52eed97053201c65a464bdeb9cd8d3d829106891b89711fd198a41af6bc463c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 000 nouVanaf R3 600 per nag, vir 6 mense 5 5 1 5 12 Virgilia Street Mount Anderson 1260 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.109891590262 30.763723069331

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011