Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Malagas Hotel

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 46 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 153, Malgas, 6740, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Malagas Hotel is 'n gesinsvriendelike plattelandse hotel op die oewer van die Breederivier, in die laer-breërivierbewarea, en gaste sien 'n wye verskeidenheid voëllewe, waarvan een die beskermde bloukraanvoël is.

Die hotel bied verblyf in verskeie kamersoorte met slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Daar is 2-enkelbedkamers, dubbelkamers, tripelkamers en gesinskamers om van te kies. Die kamers het elkeen 2 enkelbeddens of koninggrootte-beddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort.

Die kamers het elkeen tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, TV met plaaslike kanale en sekere DStv-kanale, 'n verwarmer en waaier. Van die kamers het gedeeltelike uitsigte oor die rivier.

'n Volledige Suid-Afrikaanse ontbyt en 'n heerlike Table d'hote-aandete is beskikbaar en daar is 'n verskeidenheid wynsoorte om saam met die maaltye te gaan.

Gaste kan in die somer in die rivier swem of 'n drankie op die terras geniet en om die vuur of in die eetkamer en kroeg kuier gedurende die winter.

Gaste kan 'n kano of klein boot huur, 'n rondte pool of veerpyltjies speel of van die kroukie- en vlugbalbaan gebruik maak. Kinders sal die trampoliens en klimraam geniet.

Malagas Hotel is 18 km vanaf De Hoop Natuurreservaat en 33 km vanaf Witsand waar gaste tydens die walvisseisoen kan walviskyk.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Pieter B
Saam met lewensmaat
5.0
Kort maar baie lekker en rustig. Aandete was uitstekend. Vir gaste van ver sal bietjie meer toiletwaarde waardeer.
Mrt 2025
Antoinette G
Saam met lewensmaat
5.0
What a wonderful getaway and such fantastic staff. Not to mention the great food. It was absolutely fabulous. The staff are wonderful a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Ralph H
Saam met lewensmaat
5.0
Stylvol, vriendelikheid, persoonlike aandag. Ete, veral die aandete, was baie lekker. Komplimente aan die chef. Ons noem haar sommer Chili-girl.
Nov 2024
Paul R
Saam met lewensmaat
5.0
We had a very relaxing weekend break. Peaceful, quiet, relaxing. We had a very relaxing weekend break. Peaceful, quiet.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Charl M
Saam met lewensmaat
4.8
Kon lekker afskakel en rus. In 'n hotel wat alles vir ons kon doen. Luuks! Besonderse gebied van die land reg langs die Breede. Rustig geleë met 'n ho...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 53

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Erf 153, Malgas, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Malagas Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Malgas Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 46 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 153, Malgas, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZND1cMVCwFxGGeDvf3cyf02ZQvqNfw4TspLsNvy4iLRY2tnOCE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 Plot 153 Malgas 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.300307827374 20.588273704664

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011