Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Malibu 8

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forest-straat 18, Eenheid 8 Malibu-kombleks, Margete, 4501, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 300 R1 955 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Malibu 8 is 'n moderne en luukse selfsorgwoonstel in die veilige Malibu-kompleks op die strandfront, tussen Uvongo en Margate. Die kompleks bied direkte toegang tot die swemstrand met lewensredders.

Die woonstel bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad, 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Die kamer het 'n skuifdeur wat na die balkon oopmaak. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koninggrootte-bed. Die vierde slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Al die slaapkamers het plafonwaaiers. Die ander drie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser en 'n mikrogolf toegerus. Die kombuis het 'n opdienluikvenster wat na die balkon oopmaak. Die eetearea het 'n etenstafel met 8 stoele. Die leefarea bied gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV met DStv, sou jy jou eie dekodeerder bring. Daar is nie WiFi nie. Die leefarea en eetarea het plafonwaaiers. Skuifdeure lei na 'n onderdakbalkon met 'n see-uitsig en 'n buitenste etenstafel en gasbraai.

Daaglikse skoonmaakdienste kan teen 'n ekstra fooi gereël word.

Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad asook 'n hysbak vir maklike toegang tot die woonstel. Daar is 2 motorhuise.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Forest-straat 18, Eenheid 8 Malibu-kombleks, Margete, 4501, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Malibu 8 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 300
R 2 300 R 1 955
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 300
R 2 300 R 1 955
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forest-straat 18, Eenheid 8 Malibu-kombleks, Margete, 4501, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA70b21dc282b4736f4e826dda026f556e39fdac04af2c758bbdde39ca1750687edcf9adc95f5bbdc0d9bab67c3b73b68e1d6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 300 nouVanaf R1 955 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 18 Forest Road Unit 8 Malibu complex 4501 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.855997848355 30.377580164652

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang