Marepe Mountain View
Beskrywing
Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-kamer. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, dubbelwasbak en 'n toilet. Buite is daar 'n instapstort. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel, 'n lessenaar, lugversorging en 'n TV met DStv. WiFi is beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n privaat plonspoel, braaigeriewe, buitesitplek en onderdakparkeerplek op die perseel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode.
Let asb. dat daar 'n bergpad is wat na die verblyf lei. Die pad is steil en smal en 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte word aanbeveel. Sleepwaens, karavane ens. sal nie met hierdie pad kan opgaan nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |

- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kiepersol-weg, Deel 8 van 66 Agricultural Holidings, Kampersrus, 1371, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang