+58
Selfsorg in Breederiviervallei

Matroosbergstasie Karoohuisies

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Karen V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Kon net lekker rustig in die natuur wees. Die plekkie is perfek vir 'n rustige wegbreek van die stad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Rustig. Dit was lekker. Rustig en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Siels vernuwing. Elzanne was ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Die soutbos huisie was baie netjies en skoon, en ook die erfie rondom dit. Ek het ook die sinkbad baie geniet in die warm weer. Daar was baie plek om te wandel, en ons het ook een oggend op 'n bankie op die stoepie gesit en 'n grys valk beskou wat op die buurhuis se koorsteen sy prooi kom verorber het (baie rare gebeurtenis vir my). Vir 'n salige, rustige wegbreek is dit ideaal. Sal beslis weer gaan en ook aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amy S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Was spectacular! All I can say is wow! It was so relaxing and peaceful. The owners were so helpful and kind. The baked bread on arrival was such a good gesture and we loved it; left no crumbs behind. If you want a peaceful, relaxing and quiet getaway, this is it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mark D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2026

I would have liked to meet the owner. Quite and peaceful and very tranquil.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Shaunelle S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Lekker wegbreek. Baie lekker oulike plekkie! Mense is ongelooflik vriendelik en behulpsaam! Sal aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dean T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Salig, gemaklik, waarde vir geld. Dit was 'n baie lekker wegbreek, die huisie is toegerus met al die nodige gereedskap. Daar is tot 'n bar op die perseel. Sal definitief aanbeveel as jy 'n mooi uitkyk vanuit die hottub wil hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theodore C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustig if you want to get away from the city rush. Will certainly visit again. Our stay was very peaceful. The only sounds you hear are the birds and the occasional dog barking. Our host was extremely friendly. He took me around the farmyard, showcasing all the facilities on the farm. The hot tub took a while to warm up but was very pleasant ultimately. The drive from Cape Town was long, though.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Quick breakaway. Great little getaway not too far from home but far enough to feel like a break. All amenities available, quiet, clear skies and beautiful scenery. Take some games, books and just relax on the stoep or in the hot tub.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elzanne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 76

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R950
10 % AF
R 950 R 855
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R950
10 % AF
R 950 R 855
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R950
10 % AF
R 950 R 855
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Matroosbergstasie, R318, Hexriviervallei, De Doorns, 6880, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA433c1041c506668d586a6036a027f482ea358689dc1a9be72fb8f2a1f86d890a3685e0d2310bb280ae3ba28de03c595b863e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R855 per nag (plek vir 2) 57 5 1 5 Matroosbergstasie, R318 Hexriviervallei 6880 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.429453590624 19.836394786835
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang